Preek: Jakobus 5:12 Ons moet onnodige eedswering vermy

  ONNODIGE EEDSWERING  Skriflesing: Jak.5:7-12 Preekteks: Jakobus 5:12, Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:12 (2015-09-20) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Jakobus het in verse 7-11 ons opgeroep om geduldig volhardend, standvastig te lewe tot met die wederkoms van Christus. Ons moet die voorbeelde van die profete en Job navolg... Continue Reading →

Preek: Wedergeboorte (Esg.36:26,27)

WEDERGEBOORTE Lees: Esg. 36:16-38 Tema: Wedergeboorte Teks: Esg. 36:26-27 Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en Ek sal maak... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑