Moenie vrees nie ds Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees Psalms: 107:1,2; 107:3,4; 107:5,6; 107:9,10; 107:12,14. Broeders en Susters, Lig en duisternis ... duisternis en lig ... Dit is nie sonder rede... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →
Debat oor die mees betroubare Griekse NT teksfamilies: Alexandrynse versus die Bisantynse teksfamilie
Debat oor die mees betroubare Griekse NT teksfamilies - Alexandrynse versus die Bisantynse teksfamilie - Gert Krugera en Neels Malan.b a. Chemie, Universiteit van Kwazulu-Natal, epos: kruger@ukzn.ac.za b. Ouderling, Gereformeerde Kerk Kriel, epos: neelsmalan@gmail.com Die 1983 Afrikaanse Bybel (AV-1983) en die beplande Afrikaanse nuwe vertaling vir 2016 (NAV-2016) maak gebruik van die Greek New Testament (UBS4 rev –... Continue Reading →
Gee raad vir ‘n siek samelewing … ‘n preek vir Aborsiedag (1 Feb 1997 tot vandag)
Baie mense, insluitende gelowiges, is verbaas waarom dit so sleg gaan in ons kerke en land. So deur die jare het ek hier al verskeie godsdienstige, kerklike, morele en ander redes vir die verval van ons tye gegee. Vandag wil ek vir u so net oor die 1 miljoen redes gee: "Every year we lose more pre-born babies... Continue Reading →
Preek: Belydenisaflegging beteken volle toewyding aan die Here en sy gemeente
Lees: 2 Timoteus 2:14-22 Teksverse: 2 Tim.2:15, 19, 22 (nota: 'n verwerking van 'n preek deur ds. S. Le Cornu [GK Carletonville]) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, 'n Jong broeder van ons gemeente mag vanoggend belydenis van geloof aflê, voor God en met die gemeente as getuie. In die formulier vir belydenis aflegging wat... Continue Reading →
1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod
1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →
Teen die Israelvisie, die Evangelie !
Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →
Twee Geloftepreke: 16 Desember 2012
1. Die Here vervang menslike leierskap met Goddelike leierskap deur ds. G Opperman (GK Matlabas) Lees Jes 3:1-12; 9:1-7 Teksverse: Jes 3:1a Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water. Jes 9:6 Want ‘n Kind... Continue Reading →
Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria
GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →
Preek: Lewe jy in die lig van die wederkoms ? (Luk.17:26-30)
Lewe jy in die lig van die wederkoms ? ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees: Lukas 17:20-37 Teks 17:26-30: En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die... Continue Reading →