TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling

TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds ‘n groot probleem

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling) Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds 'n groot probleem Die Direkte Vertaling (DV) sal amptelik einde November bekendgestel word. Vir meer inligting oor hierdie nuutste Afrikaanse vertaling, sien hul webtuiste hier. Sien ook die voorafgaande artikel wat ek geskryf het oor die DV: Die Direkte Vertaling:... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-VERTALING): Gaan die Direkte Vertaling babelse verwarring veroorsaak?

DIE DIREKTE VERTALING GAAN DIE 2020 VERTALING BABELSE VERWARRING VEROORSAAK? โ€œEn hierdie mense was edelmoediger as diรฉ in Thessalonรญka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.โ€ (Hand. 17:11)Prof. Gerrit Smit (APK), een van die vertalers van die Direkte Vertaling (DV), het 'n artikel... Continue Reading →

Opmerkings oor die “NT en die Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 7: Prof. GJC Jordaan se opmerkings oor Joh.1:14)

Deel 7: Johannes 1:14 In deel 5 van hierdie reeks - met verwysing spesifiek na Joh.3:16 - is daar gewys op die probleme van die Direkte Vertaling se vertaling van die Griekse woord monogenes, nl.ย 'enigste' teenoor die OAV se 'eniggebore', sien hier: Opmerkings oor die โ€œNT en Psalms: โ€˜n Direkte Vertalingโ€ (deel 5: Johannesย 3:16) Met... Continue Reading →

Opmerkings oor die โ€œNT en Psalms: โ€˜n Direkte Vertalingโ€ (deel 6: Romeine 1:17, ‘Deur/uit’ die geloof of ‘op grond van’ die geloof?)

Deel 6: Romeine 1:17 Die โ€˜NT en Psalms: โ€˜n Direkte Vertalingโ€™ (afkorting: DV) se vertaling van Rom.1:17ย is as volg: โ€œWant daarin word geopenbaar dat God se geregtigheid geheel en al op geloof berus, soos daar geskryf staan: โ€œWie op grond van geloof geregverdig word, sal leef.โ€ [nota: my opmerkings is gebaseer op die eerste 2014... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑