Die verhouding tussen die 6de en 7de gebod

"The typically not understood principle is that if human life is sacred (6th commandment - slc), then the act that generates human life is sacred (7th commandment - slc). Conversely, if the act that generates life is treated as a thing that is recreational or casual in nature, then the biological end of that act... Continue Reading →

My gewete voor God

Ek plaas hier onder 'n paar artikels van ds. MJ Booyens wat hy geskryf het oor die gewete se rol en plek in die gelowige se lewe voor God se aangesig: - "Ek handel volgens my gewete ..." - Gewete self is nie my norm nie - Misverstand oor vryheid Sien ook die volgende bronne... Continue Reading →

Die Doppers en hul Sabbat

Die Doppers en hul Sabbat ds. Gustav Opperman (Ds. Opperman is leraar van die Gereformeerde Kerk Matlabas. Hierdie artikel het die eerste keer verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Als men't vierde gebodt voor ceremonieel en afgeschaft houdt zoo onbindt men tegen Christus bevel en dreigement Matth 5 ;17,18,19 nie slegts een van... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-02-15

1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)   Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →

Dans en Kleredrag

1. Liturgiese dans Ek kry deesdae allerlei advertensies vir 'liturgiese dans en drama' programme/klasse wat verskillende kerke, selfs tuisskoolgroepe, aanbied.  Dit het my laat soek na bronne oor die onderwerp, veral uit 'n christelik-bybelse perspektief. Die bronne is baie skaars, inteendeel, ek weet van geen bronne wat die onderwerp krities uit 'n bybelse perspektief aanspreek nie,... Continue Reading →

Ons mag nie vergeet of vrede maak nie

As ons ons geliefdes verbrand, kan ons nageslag seker nie veel beter behandeling verwag nie, daarom die aborsie-slagting.  In ons sondige onkunde (Ef.4:18) het ons gewetens al so verhard (veral deur die blootstelling aan die geweldadige en dekadente media), dat ons ‘gewoond’ word aan ons kultuur van moord en doodslag.  Ons tye maak vrede met onreg... Continue Reading →

KREMASIE (Liggaamverbranding)

'n Paar bronne om te raadpleeg oor die onderwerp: 1. Begrafnis of Liggaamverbranding, ds. H Hefer (inhoud: kremasie in die geskiedenis; argumente ten gunste van kremasie; 'nie-begrawe' en kremasie in die lig van die Skrif; begrafnis in die lig van die Skrif. Die boekie gee ook 'n deeglike bronnelys oor die onderwerp. Beskikbaar by die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑