Ons mag nie vergeet of vrede maak nie

As ons ons geliefdes verbrand, kan ons nageslag seker nie veel beter behandeling verwag nie, daarom die aborsie-slagting.  In ons sondige onkunde (Ef.4:18) het ons gewetens al so verhard (veral deur die blootstelling aan die geweldadige en dekadente media), dat ons ‘gewoond’ word aan ons kultuur van moord en doodslag.  Ons tye maak vrede met onreg en geweld.

Ons neo-paganistiese tye en kultuur is die toppunt van hedonisme en die lewe vir die hier en nou: eksistentialisme (1 Kor.15:32b). En die gelowige is nie gevrywaar van die invloed daarvan nie.

Ons kultuur is klaar besig om deur aborsie-moord (veral sedert 1997) oorlog te voer teen die nageslag om sodoende die toekoms te vernietig, en met die groter roep na euthanasie, word die oorlog teen die verlede ook voortgesit.

Al wat belangrik is vir die ateïstiese humanistiese mens (en ‘christelike’ weergawes daarvan) is die ‘hier en nou en wat vir my lekker is’.

Daar is nie meer sprake van die soeke na ‘n ware lewens-styl nie (roeping, diens, opoffering, ens.), eerder ‘n dood-styl van plesier (2 Tim.4:1-5): sonder God, sonder sy verlossing, en sonder sy gebod (Ps.2; Joh.19:15). Dat sommiges, in die naam van die Christelike geloof en die Bybel (of die duiwelse verdraaiing daarvan) hierdie doodstyl omhels ‘en ander so leer’ (Matt.5:19a; Rom.1:32), getuig van die totale godsdienstige en morele verval wat ons beleef, wat natuurlik niks nuuts is nie (Rom.1:18-32; 2 Tim.3:1).

Maar tragies, ons eens christelike land het daarvoor gekies:

“Maar hy wat my mis, benadeel sy eie lewe; almal wat my haat, het die dood lief.”  (Spr.8:36)

Ons mag egter nie vergeet van hierdie onreg nie, en dat sonde en dood en onreg onnatuurlik is.  Die vyande is wel in beginsel oorwin (1 Kor.15:54-58) aan die kruis in Christus (Joh.19:30), maar die stryd duur voort, tot die laaste dag (Op.12:11,17).

En daarom mag ons nie vergeet van bv. Bloukrans en die konsentrasiekampe in die Tweede Vryheidsoorlog en die Tweede Wêreldoorlog nie. Maar, vergeet en akkomodeer ons nie te maklik die huidige onreg wat elke dag om ons plaasvind nie ? Ons gewetens word afgestomp, ons word vertel ‘dis nou maar hoe dit is’, ons kan niks daaraan doen nie, ons moet vrede daarmee maak ?

Soos baiemaal in die kerk ook gebeur, akkomodeer en verdra ons maar elke dwaling en afvalligheid wat na ons kant kom … solank dit ‘my/ons’ net nie raak nie.  So word dit later nie meer ‘issue’ vir ons nie.

Dalk ‘n ‘Christelike’ vorm van hedonisme en eksistensialisme, soos dit ons pas ?

Dit, terwyl die Here sê daar is geen vrede vir die goddelose en sy praktyke nie (Jes.48:22).  Daar is geen vrede sonder Christus en geen reg sonder sy Wet nie.  Daar is geen vrede tussen ons as Christus se saad, en die stryd teen die eie sonde, die wêreld en die Satan nie.

‘Christians For Truth’ herinner ons daaraan, dat ons nie mag vergeet nie, nie mag vergeet van die huidige onreg wat plaasvind nie, van onskuldige bloed wat koelbloedig wreed vergiet word, onder beskerming van die ‘wet’ in ons sogenaamde ‘na apartheid-beskawing’ ?

Natuurlik hoef ons nie elkeen op dieselfde manier te getuig en te werk teen die onreg in ons land nie, maar ons moet getuig, die onskuldiges voor die reg help, ons mag nie vrede met die koninkryk van die duisternis maak nie.  Elke duimbreedte van die skepping behoort aan Christus, nie die Satan en sy doodsmagte nie.

Wat doen ek en u  (Ps.94:16) ?

LIFE CHAIN

CFT is planning a Life Chain in Boksburg on the 29th of January 2011.

“Speak up for those who cannot speak for themselves.” Proverbs 31:8

Please join us against the Abortion Holocaust:

Since 1 February 1997, over 1 000 000 babies have been legally killed through abortion in South Africa.  “Abortion takes away the most basic right of the most
innocent people – the Right to Life of pre-born babies. It is discrimination
based on age. It is an urgent priority for the Church to expose, oppose, and
end this war against children made in the image of God.

You shall not murder. Ex 20:13

DATE: Saturday 29th January 2011

VENUE: Corner Rondebult and North Rand road, Boksburg (Close to East Rand Mall)

TIME: 09H00 – 12H00

For more information please contact the following persons:

Dieter Claasen: 082 495 7607

Gregory Pereira: 083 359 5093

William Dicks: 083 556 7600

You can find all relevant information at our website.

Biblical Christian Network

URL: http://www.bcn.za.org

Facebook: http://tinyurl.com/bibcnet-fb

Email: bibcnet@gmail.com

If you falter in times of trouble, how small is your strength! Rescue those who are lead away to death; hold back those staggering towards slaughter. If you say, but we knew nothing about this, does not He who weighs the heart perceive it? Will He not repay each person according to what he has done? Proverbs 24: 10 – 12

“For You created my innermost being; You knit me together in my mother’s womb…my frame was not hidden from You when I was made in the secret place.  When I was woven together in the depths of the earth, Your eyes saw my unformed body…” Psalm 139:13-16

LIFE IS SACRED!

The most dangerous place in the world is not Iraq, Afghanistan, Sudan or the Congo. The most dangerous place in the world is the womb. Pre-born babies are being killed in their mother’s wombs at a greater rate than any other section of society.  The mortality rate for pre-born babies varies from 1 in 4 to 1 in 3.

A growing number of Christians worldwide are beginning to recognize the abortion holocaust as the greatest crime being committed in the world today.  It is an urgent priority for the church to expose, oppose and end this war against children made in the image of God.

“They sacrificed their sons and their daughters to demons.  They shed innocent blood; the blood of their sons and daughters…the land was desecrated by their blood.” Psalm 106:37-38

Sien ook:

Abortion and the Origins Debate

http://www.monergism.com/directory/search.php?action=search_links_simple&search_kind=and&phrase=abortion

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: