AFVAL EN HERSTEL VAN REFORMATORIESE KERKE Onlangs het die GKSA Sinode besluit dat met die NG Kerk saamgewerk word en dat die NG Kerk as ware kerk(e) erken word. Daar is egter NG Kerk lidmate en predikante wat van mening is dat daar "nie vir hulle ruimte is om Bybelgetrou en belydenisgebonde te leef en te... Continue Reading →
Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015
Dit is vandag 156 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is in Rustenburg. Ons gemeente het die afgelope naweek 'n gemeentekamp gehou met die tema "Waarom Gereformeerd?". Ek plaas my twee aanbiedings oor die onderwerp hier, dit was 'n 'power point' aanbieding: Deel 1: Waarom Gereformeerd ? (historiese gedeelte) Aflaai: Waarom Gereformeerd Nr 1 (regs klik en... Continue Reading →
VIDA in kerk en wêreld
Uit die wêreld Oor die wêreld kan ons kort wees, hier is hul mening by monde van Christina Landman, Die 2 wêrelde van godsdiens Haar argument is eenvoudig - die sentrale teksgedeeltes wat oor VIDA handel is nie deel van haar Bybel nie, want 'ons weet mos' dat "die omies hulle blind (staar) teen", "1... Continue Reading →
GKSA algemene sinode 2015 – my indrukke
Inhoudsopgawe 1. Inleidend 2. Belangrikste besluite 3. My indrukke 4. Slotwoorde 1. Inleidend Die algemene sinode van die GKSA in 2015 het plaasgevind in Potchefstroom, vanaf 6 tot 14 Januarie 2015. Die Agenda wat behandel is, is hier beskikbaar: Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Sinode 2015 Die amptelike Handelinge van Sinode 2015 sal in... Continue Reading →
GKSA sinode 2015: 14 Januarie 2015 (dag 8)
Prof. Jorrie Jordaan (TSP) se eksegese van Johannes 1:9-13, soos deur ds. Peet Coetzee (GK Potchefstroom) belig tydens bespreking van hul beswaarskrif teen Lied 353, wat ook gehelp het dat hierdie lied nie meer deel is van die GKSA se liedere nie (sien 13h30 hier onder): "Johannes 1:9-13 Veral verse 12-13 is hier ter sake.... Continue Reading →
GKSA sinode 2015: 13 Januarie 2015 (dag 7)
21h10: die sinode verdaag tot môre-oggend 08h00, DV. Na aanleiding van die saak wat tans op die tafel is, of Lied 353 ernstige dwalinge bevat, sien die verhouding tussen Gesange en dwaling vanuit ons kerkgeskiedenis, BYLAAG 1: Die Gesange as draer van die valse leer tydens die kerkstryd in die 19de eeu[1] - prof. GCP van... Continue Reading →
GKSA sinode 2015: 12 Januarie (dag 6)
19h00: Kommissie word aangewys, met al die kerkregtelikes, om te adviseer oor hantering/prosedure van die rapporte van die appéldeputate (daar is 3 appélle wat hanteer moet word). Die saak sal dus môre voortgaan. Almal verdaag vir ete, klaar vir die dag. Ek groet tot môre, DV. 18h45: Hennie Momberg se appél saak is op tafel.... Continue Reading →
GKSA sinode 2015: 9 Januarie (dag 4)
Ds. Hennie van Wyk het die volgende opsomming van die dag se gebeure op die gerefkerke poslys geplaas: Ons het vandag 'n baie lang debat gevoer oor die Wesenlike sake. Uiteindelik is met groot meerderheid besluit dat die saak oor die vrou in die besondere dienste wel 'n wesenlike saak is. Daarna is ook besluit dat... Continue Reading →
GKSA sinode 2015: 8 Januarie 2015 (dag 3)
17h15: verskillende rapporte oor Bybelvertaling en ander sake gaan verder hanteer word vanaand. Ek gaan eers afteken, sal môre-oggend terug wees vir verslaggewing oor wat die sinode gaan besluit oor 7.3.2 16h10: Deur een sin noem die voorsitter dat 7.3.2 eers môre-oggend bespreek en oor besluit gaan word en dit word eenstemmig aanvaar .... Nou op... Continue Reading →
GKSA Sinode 2015: 6 en 7 Januarie 2015 (dag 1 en 2)
23h30: My indrukke van dag 2, wat ek van die middag bygewoon het en op grond van gespekke met verskeie afgevaardiges: Met die besluit en rigting om nouer eenheidsbande te soek met die NGK, terwyl hul juis al meer deformeer van ons gereformeerde belydenis, word 'n verdere streep getrek deur die herstigting van die GKSA... Continue Reading →