GKSA sinode 2015: 14 Januarie 2015 (dag 8)

Prof. Jorrie Jordaan (TSP) se eksegese van Johannes 1:9-13, soos deur ds. Peet Coetzee (GK Potchefstroom) belig tydens bespreking van hul beswaarskrif teen Lied 353, wat ook gehelp het dat hierdie lied nie meer deel is van die GKSA se liedere nie (sien 13h30 hier onder): "Johannes 1:9-13 Veral verse 12-13 is hier ter sake.... Continue Reading →

GKSA sinode 2015: 13 Januarie 2015 (dag 7)

21h10: die sinode verdaag tot môre-oggend 08h00, DV. Na aanleiding van die saak wat tans op die tafel is, of Lied 353 ernstige dwalinge bevat, sien die verhouding tussen Gesange en dwaling vanuit ons kerkgeskiedenis, BYLAAG 1: Die Gesange as draer van die valse leer tydens die kerkstryd in die 19de eeu[1] - prof. GCP van... Continue Reading →

GKSA sinode 2015: 12 Januarie (dag 6)

19h00: Kommissie word aangewys, met al die kerkregtelikes, om te adviseer oor hantering/prosedure van die rapporte van die appéldeputate (daar is 3 appélle wat hanteer moet word). Die saak sal dus môre voortgaan. Almal verdaag vir ete, klaar vir die dag. Ek groet tot môre, DV. 18h45: Hennie Momberg se appél saak is op tafel.... Continue Reading →

GKSA sinode 2015: 9 Januarie (dag 4)

Ds. Hennie van Wyk het die volgende opsomming van die dag se gebeure op die gerefkerke poslys geplaas: Ons het vandag 'n baie lang debat gevoer oor die Wesenlike sake. Uiteindelik is met groot meerderheid besluit dat die saak oor die vrou in die besondere dienste wel 'n wesenlike saak is. Daarna is ook besluit dat... Continue Reading →

NGK en Belhar, GKSA en VIDA

  Sien die volgende artikel oor die NGK se besluit oor die Belhar belydenis: Belhar – almal is tevrede Ek betwyfel sterk dat ‘almal’ tevrede is in die NGK, maar as ‘almal’ wel tevrede is daarmee, dan moet ‘n mens hardop wonder of daar nog gereformeerdes oor is in die NGK ? Ook teleurstellend om te sien... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑