KERK IN UNIVERSELE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) [Nota: indien daar iemand is wat die Duitse aanhalings vir my kan vertaal in Afrikaans, sal ek dit baie waardeer. Kontak my by proregno@gmail.com. Dankie] So kom die woord kerk 16 keer voor, buite die... Continue Reading →
Die Kerk (6) – Kerk in die plaaslike sin
KERK IN PLAASLIKE SIN deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die woord ekklêsia word verbind met plekname: Die ekklêsia (kerk, gemeente) in Jerusalem (Hand. 5: H; 8:1; 11:22; 12:5; 15:4), van Antiochië (Hand. 11:26; 13:1; 14:27; 15:3) van Cesaréa (Hand. 18:22), van Efese (Hand. 20:17; Openb.... Continue Reading →
Die Kerk (5) – Die gebruik van die woord ‘kerk’ in die Nuwe Testament
DIE GEBRUIK VAN DIE WOORD 'KERK' IN DIE NT deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Die gebruik van die woord "Kerk" in die Nuwe Testament[1] Die Griekse woord ekklêsia, wat ons vertaal met kerk of gemeente,[2] kom 112 keer[3] voor in die Nuwe Testament. Drie... Continue Reading →
Die Kerk (4) – Verskillende aspekte van die Kerk – prof WJ Snyman
VERSKILLENDE ASPEKTE VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) (a) Sigbaar en Onsigbaar. Onsigbaar is die kerk (a) soos dit rus in Gods ewige verkiesing, en soos die "Here alleen ken die wat syne is" (2 Tim. 2:19). (b) Soos dit sentraliseer om... Continue Reading →
Die Kerk (3): Die kentekens van die kerk – prof. WJ Snyman
DIE KENTEKENS VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding (nommer 1) en die res van die reeks hier.) Die kentekens van die kerk. Die eienskappe sê wat die ware kerk is, die kenmerke waar die ware kerk is. Hier moet onderskeid gemaak word tussen die dinge waaraan die kerk gemerk en die... Continue Reading →
Die Kerk (2): Die eienskappe van die kerk – prof. WJ Snyman
DIE KERK (2): DIE EIENSKAPPE VAN DIE KERK deur prof. WJ Snyman Sien die inleiding en nommer 1 in die reeks hier. 2. Die eienskappe van die kerk. "Volk van God" sê vir ons eers wat die kerk wesenlik is. So noem die apostel die kerk dan ook telkens "gemeente" (kerk) van God (Hand. 20:38;... Continue Reading →
Die Kerk (1): Die woord ‘kerk’ – prof. WJ Snyman
DIE KERK (1): DIE WOORD 'KERK' deur prof. WJ Snyman Inleiding (deur S. Le Cornu) Ek beplan om in die opkomende weke artikels te plaas van prof. Willie Snyman aangaande die kerk, DV. Dit is seker nie nuwe nuus dat ons land al minder kerklik word nie. Daar heers groot verwarring, en al meer mense... Continue Reading →
KGKSA konferensie lesings beskikbaar: Christus of ons Kerk ?
Foto Spreker MP3 PDF Beeld Titel Beskrywing Datum Ferreira,F,Ds - - Christus se kerk of ons kerk Opening 20160409 Hefer,B,Ds - Christus se kerk of ons kerk Wat is kerkverband 20160409 Le Cornu,S,Ds - - Christus se kerk of ons kerk Reformasie - wat is nodig 20160409 Momberg,H - Christus se kerk of ons kerk... Continue Reading →
KGKSA konferensie: Christus se Kerk 9 April 2016
Die KGKSA hou op 9 April hul jaarlikse konferensie, hier is die program: PROGRAM: 9 APRIL 2016 08:00 Registrasie 08:30 Opening: Fried Ferreira 09:00 Wie/wat is die gemeente? - Ben Smit 09:45 Een met almal – een met niemand - Gustav Opperman 10:15 Tee 10:45 Hoe moet die kerk regeer word? Cobus Rossouw 11:30 Wat... Continue Reading →
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 2: die ware lidmate van die Kerk se lewe
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 2: Die ware lidmate van die Kerk se lewe (Hand.2:42) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het reeds in ons eerste artikel geleer hoe 'n belangrike wegwyser Hand 2:37-47 is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here Jesus en haar lewe. Ons... Continue Reading →