Die KGKSA hou op 9 April hul jaarlikse konferensie, hier is die program:
PROGRAM: 9 APRIL 2016
08:00 Registrasie
08:30 Opening: Fried Ferreira
09:00 Wie/wat is die gemeente? – Ben Smit
09:45 Een met almal – een met niemand – Gustav Opperman
10:15 Tee
10:45 Hoe moet die kerk regeer word? Cobus Rossouw
11:30 Wat is kerkverband? Barend Hefer
12:15 Middagete
13:15 Kerklike Reformasie : Wat is nodig? Slabbert le Cornu
14:00 Bespreking
15:00 Afsluiting
Plek: Gereformeerde Kerk Bet-el, 31ste Laan 415, Villeria, Pretoria.
Verdere navrae: Francois van Deventer
Epos: francoisvandeventer@gmail.com
Selnr. +27 72 3428528
Meer inligting oor die KGKSA: www.kgksa.wordpress.com
Leave a Reply