Die rol van vroue in die kerk - Mag vroue leer en regeer oor mans in die kerk van Christus? - deur dr. George W. Knight, III [Met die toestemming van die skrywer vertaal vanuit die oorspronklike artikel, The Role of Women in the Church, deur Shaun en Marita Green (met dank) en verder verwerk... Continue Reading →
Voetius oor die sigbare en georganiseerde kerk
[ PDF: https://proregno.files.wordpress.com/2010/12/voetius-oor-die-sigbare-en-georganiseerde-kerk.pdf %5D Agtergrond “Gisbertus Voetius, oorspronkelijk Gijsbert Voet, (Heusden, 3 maart 1589 - Utrecht, 1 november 1676), was een Nederlands theoloog, hoogleraar en predikant van gereformeerden huize. Hij werd vooral bekend als hoogleraar theologie van de Universiteit Utrecht.” (Wikipedia) Voetius was betrokke by die Sinode van Dordtrecht (1618/19) en het 'n leidende rol gespeel in die... Continue Reading →
Totius oor gemeente-, kerkraads- en meerdere vergaderings
1. Wat staan hoër: kerkraad of sinode ? In deel 3 van Totius se Versamelde Werke (1977-uitgawe, bl.45-47), antwoord hy hierdie vraag, gaan lees gerus die volle artikel. Hier is ‘n gedeelte wat van groot belang is vir hedendaagse kerkreg kwessies: Leraar (Totius): Voetius haal, om dit verder te bewys, Parker aan. Hy beweer dat die... Continue Reading →
Sinode vs Sinodokrasie
PDF: https://proregno.files.wordpress.com/2010/11/sinode-vs-sinodokrasie.pdf Sinode vs Sinodokrasie In die Maart tot April 1991 uitgawe van The Outlook het dr. Lester de Koster in drie artikels sy redes gegee waarom kongregasionalisme (independentisme) gereformeerd is, en waarom hy meerdere vergaderings wat bindende uitsprake maak verwerp, onder die titel “Synod-ocracy: cause and cure” Prof. David Engelsma het daarop geantwoord in... Continue Reading →
VIDA KATEGISMUS
WAT HET DIE GKSA SINODE (2009) BESLUIT OOR DIE VROU IN DIE BESONDERE AMPTE ? [Byvoeging: ek los ondergenoemde soos ek dit verduidelik het, ek meen die besluit kon duideliker geformuleer gewees het, maar verduidelik hier ook nou hoe ek dit verstaan deur die saak verder te ondersoek: Die beswaardes het 'n klein puntjie, myns... Continue Reading →
Die leer oor die Kerk by Calvyn
Die leer oor die Kerk by Calvyn volgens sy Institusie van die Christelike Godsdiens, boek 4:1-13 https://proregno.files.wordpress.com/2010/11/die-leer-oor-die-kerk-by-calvyn.pdf Moet die sorg van die kerk nie al my gedagtes opneem nie …, en dat haar verlossing verkry word tot die vernietiging van die wolf? En steeds begeer ek nie dat ‘n enkel individu in hierdie weg sal... Continue Reading →
Kerkrade en Gemeentevergaderings
1. Die kerkraad, GPL van der Linde "Die mag wat aan die ampsdraers gegee is, kleef nie aan hulle persone nie maar wel aan die Woord wat hulle bedien. Daarom is daar gelykheid onder hulle en volg dit noodwendig dat hulle die gesag in die kerk alleen gesamentlik kan uit oefen. ... Dit is dan... Continue Reading →
Vroue diakens ?
Sommige meen dat slegs vroue in die leer- en regeerampte is ’n wesentlike saak waaroor daar eenheid moet wees, terwyl ander meen dat aldrie ampte wesentlik is. Sien dr. John Byl, lidmaat van die CanRC (Canadian Reformed Churches) se artikel oor die onderwerp,hier: Female Deacons and Church Unity. Om by dr. Byl se artikel aan te... Continue Reading →