Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? deur dr. Willie Marais (Voorwoord, Inhoudsopgawe en Inleiding) Nota: Ek plaas graag dr. Willie Marais se boek hier oor die kinderdoop, soos ek dit verwerk om hier geplaas te word, hoofstuk vir hoofstuk. Hier onder is die voorwoord, inhoudsopgawe en inleiding. Sien hier vir meer inligting oor dr. Willie... Continue Reading →
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie deur prof. Bert Floor [Bron: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, Potchefstroom: PT Publikasies, 1983, bl. 113-121. Die boek is aanlyn hier beskikbaar.] Die Kinderevangelie Die Nuwe Testament leer ons dat alle mense onder die heerskappy van die sonde en die dood gebore word en dat slegs diegene... Continue Reading →
BAVINCK: WIE IS ‘IN CHRISTUS GEHEILIG’ VOLGENS DIE EERSTE DOOPVRAAG VAN DIE ‘FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS’?
WIE IS 'IN CHRISTUS GEHEILIG' VOLGENS DIE EERSTE DOOPVRAAG VAN DIE 'FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS'? “Ten eerste: Hoewel ons kinders in sondes ontvang en gebore en daarom aan allerhande ellende, ja, aan die verdoemenis self, onderworpe is, bely u nogtans dat hulle in Christus geheilig is en daarom as... Continue Reading →
VERMANING AAN OUERS OM HUL DOOPBELOFTES ERNSTIG OP TE NEEM
VERMANING AAN OUERS OM HUL DOOPBELOFTES ERNSTIG OP TE NEEM Inleiding In die lig van die toenemende verval in staatsonderwys, sien bv. die 'Comprehensive Sex Education' agenda in skole (sien ook hierdie paneelgesprek oor die onderwerp), lees gerus hier onder, die ouer maar tog baie relevante vermaning van dr. SJ van der Walt, jare gelede.... Continue Reading →
Behoort kindertjies ook aan die koninkryk, verbond en kerk van die Here, en moet daarom gedoop word?
Behoort kindertjies ook aan die koninkryk, verbond en kerk van die Here, en moet daarom gedoop word? “God het sy Kerk in die dae van Abraham gevestig en kinders daarin geplaas. Hulle moet daarin bly totdat Hy hulle daar uithaal. Hy het nêrens hulle uitgehaal nie. Hulle is daarom steeds lidmate van sy Kerk en as... Continue Reading →
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie "Father, we thank You for Your Word again. We don’t try to pick a fight with people for the sake of antagonism, but of necessity we need to speak the truth and make the truth clear, unmistakable as it’s revealed in Your Word. This devilish conduct of infant... Continue Reading →
Die Verhouding van die Ou Testament en die Nuwe Testament
DIE VERHOUDING VAN DIE OU TESTAMENT EN DIE NUWE TESTAMENT deur prof L. Floor* Nota: ek het onlangs op hierdie artikel van prof. Floor afgekom en deel dit graag met die lesers. Die verhouding tussen OT - NT is nog altyd een van die grootste vraagstukke waarmee die kerk van Christus haar besig hou. Prof... Continue Reading →
Die Afrikaner se demografiese probleem
Die Afrikaner se demografiese probleem deur Bouwe van der Eems Op Solidariteit se Facebook blad plaas Flip Buys op 28 Augustus 'n artikel waarin hy verduidelik dat die Afrikaner, soos meeste Westerse volke, demografies in die moeilikheid is. Die geboortesyfer onder Afrikaners is te laag om die langtermyn voortbestaan van die gemeenskap te verseker. Hierdie... Continue Reading →
REFORMASIE 500: Deel 2: Die besnydenis – hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil
REFORMASIE 500: DIE KINDERBESNYDENIS HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 2) deur prof. L. Floor [Geneem uit prof. Floor se boek: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, bl.13-19. Opskrif bygevoeg. Deel 1 kan hier gelees word] “En hy het die teken van die besnydenis ontvang as ‘n seël van die geregtigheid van die geloof.”... Continue Reading →
REFORMASIE 500: Deel I: Die besnydenis – hoe gereformeerdes en (ana)baptiste daaroor verskil
REFORMASIE 500: DIE BESNYDENIS HOE GEREFORMEERDES EN (ANA)BAPTISTE DAAROOR VERSKIL (deel 1) deur prof. L. Floor [Geneem uit prof Floor se boek: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, bl.13-19. Opskrif bygevoeg.] "En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof." - Romeine 4:11 Die besnydenis Alvorens... Continue Reading →