Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?

Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →

1. Nuwe lesings op gereformeerd.org 2. Nuwe artikel oor Omkeerstrategie en kindergetalle

1. Nuwe lesings op gereformeerd.org ONDERWERP: Prof Spoelstra, Prof Lee, Dr Bogaards, Ds Smit, Ds le Cornu se lesings/preke gelaai Geagte broeders en susters, Ons het nog materiaal bygevoeg tot http://www.gereformeerd.org se video kanaal (op youtube): Lesing: Prof B Spoelstra - Gemeente Kerk of Tak?,  skakel: https://www.youtube.com/watch?v=G51OmIWQuV8 Lesing:  Prof B Spoelstra - Die Gelowige en... Continue Reading →

Calvyn en die jongmens/student

Johannes Calvyn (1509-1564), die Franse hervormer van Geneva, het ‘n groot passie gehad om die nageslag die vrese van die HERE te leer (Spr.1:7).  Dit kom veral tot uiting in twee aspekte van sy werksaamheid in Geneva, Switzerland: 1. die kinders is van kleins af die Psalms geleer, sodat die gemeente weer ‘n singende gemeente... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑