Preek: Jakobus 5:16b-20 Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag

DIE VURIGE GEBED VAN ’N REGVERDIGE HET GROOT KRAG Skriflesing: Spreuke 15:6-10,26-33; 28:1-10; 1Kor.6:9-11; Jak.5:13-20 Preekteks: Jakobus 5:16b-20, "Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag" (v.16b) Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:16b-20 (gaan na: 2015-10-25) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Die Woord van die Here roep ons... Continue Reading →

Preek: Jakobus 5:13-16a Volhard in gebed en aanbidding

VOLHARD IN GEBED EN AANBIDDING Skriflesing: Jak.5:1-16 Preekteks: Jakobus 5:13-16a Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:13-16a (gaan na: 2015-10-18) Preeknotas: In Sondag 10 van die HK, v/a 28, hoor ons die volgende baie troosvolle woorde: 28. Vr. Wat baat dit ons dat ons weet dat God alles geskape... Continue Reading →

Preek: Wedergeboorte (Esg.36:26,27)

WEDERGEBOORTE Lees: Esg. 36:16-38 Tema: Wedergeboorte Teks: Esg. 36:26-27 Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en Ek sal maak... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑