Preek: Luk.14:25-30 – Dit sal jou alles kos !

                    Dit sal jou alles kos                                         deur dr. Steven J. Lawson [met dank aan Marianne Elsenaar (Brandfort) vir die vertaling.  Die oorspronklike preek kan hier geluister word: It will cost you everything] Wel, wat ‘n spesiale plek is hierdie nie, om vandag saam met so baie eensgesinde broers en susters te wees, om te hoor wat... Continue Reading →

Preek: Psalm 11 – Omgekeerde fondamente: God sien en God oordeel

Preek: Psalm 11 Omgekeerde fondamente              GK Matlabas 2013-12-22 Lees Psalms 10,11 en 12 Teks Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? Psalms: 138:1,2; 138:3,4; 68:3; 68:9; 68:15,16. Tema: God sien en God oordeel Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes, Ons het gisteroggend 'n geliefde lidmaat begrawe ... die slagoffer van 'n... Continue Reading →

Begrafnispreek: Psalm 27 (Oom Chrisjan se begrafnis)

foto geneem deur Gustav Opperman Lees: Psalm 27 Begrafnispreek van Johannes Christiaan Theunissen   GK Matlabas 2013 12 21 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas)  Ps.27:10  Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem. (Agtergrond van die preek: Die moord op 'n boer van die Gereformeerde Kerk Matlabas, sien die berig... Continue Reading →

Preek: Ware verootmoediging – Jer.7:1-15

Lees Jeremia 7:1-15 Prediker: Ds Gustav Oppperman (GK Matlabas) Teks 7:3  So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek. Tema: Verootmoediging voor verootmoediging Sing Pss 97:1,6,7; 51:1,4; 86:3,6; 51:5,8 Geliefdes, Van die Afrikaanse kerke het vir... Continue Reading →

31 Oktober 1517 – 2013

Dit is vandag 496 gelede dat Maarten Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur van Wittenberg in Duitsland vasgespyker het, teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk.  Die gebeure wat sou volg het gelei tot wat vandag genoem word, die Protestantse Kerkhervorming van die 16de eeu. Ek plaas hier 'n preek oor... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑