Wat is die verskil tussen gereformeerd wees en konserwatief/behoudend wees ? Laasgenoemde wil net 'n bepaalde orde 'behou' en/of anti-iets wees, teen iets wees, maar as jy vra waarvoor staan jy, waarheen is jy oppad, wat glo jy, pro-wat is jy, dan is daar nie veel antwoorde nie, of so iemand is bloot 'teen die... Continue Reading →
Ons roeping om onsself en ons kinders te katkiseer
Lees: Lukas 1:1-4; 2:41-52 Teks: Lukas 1:4 en 2:46,47 " ... sodat u met volle sekerheid kan weet die dinge waaromtrent u onderrig is. ... En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra. En almal wat Hom gehoor... Continue Reading →
Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)
Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar. Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Broers en susters, die Woord van die HERE spreek tot ons uit Ps 78:1-8. Skrifverklaring Inleiding. Geliefdes ... vanoggend kon ons weer getuies wees ... deur die wonderlike genade van die HERE ... van die doop van ‘n verbondskind. En... Continue Reading →
Preek: Daar waar God se Gees is, daar moet dinge verander
Efesiërs 5 (Navolgers van God) GK Matlabas 2013 03 24 Lees: Ef 4:17 – 5:21 Teks: Ef 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders Tema: God se reisreëls Sing: Pss 84:1,3; 84:4,6; 25:2,3; 25:4,6; 89:1,6 Prediker: Ds. Gustav Opperman Broeders en Susters van ons Here Jesus Christus, Geen huisgesin kan funksioneer sonder 'n... Continue Reading →
Preek: Moenie vrees nie (Joh.6:1-21)
Moenie vrees nie ds Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees Psalms: 107:1,2; 107:3,4; 107:5,6; 107:9,10; 107:12,14. Broeders en Susters, Lig en duisternis ... duisternis en lig ... Dit is nie sonder rede... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →
Gee raad vir ‘n siek samelewing … ‘n preek vir Aborsiedag (1 Feb 1997 tot vandag)
Baie mense, insluitende gelowiges, is verbaas waarom dit so sleg gaan in ons kerke en land. So deur die jare het ek hier al verskeie godsdienstige, kerklike, morele en ander redes vir die verval van ons tye gegee. Vandag wil ek vir u so net oor die 1 miljoen redes gee: "Every year we lose more pre-born babies... Continue Reading →
Preek: Belydenisaflegging beteken volle toewyding aan die Here en sy gemeente
Lees: 2 Timoteus 2:14-22 Teksverse: 2 Tim.2:15, 19, 22 (nota: 'n verwerking van 'n preek deur ds. S. Le Cornu [GK Carletonville]) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, 'n Jong broeder van ons gemeente mag vanoggend belydenis van geloof aflê, voor God en met die gemeente as getuie. In die formulier vir belydenis aflegging wat... Continue Reading →
1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod
1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →