GELOFTE VEROOTMOEDIGINGSPREEK 2022 As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128) “’N BEDEVAARTSLIED. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,... Continue Reading →
Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)
Sermon: The Cruelty (and cowardice*) of Escapism (Judges 15:9-13) "Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie." (1 Kor. 15:58) Theme: Raising Samson Not Cowards Preacher: Rev. Dr. Sacha Walicord speaks to how parents need... Continue Reading →
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 5:1,13)
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 3:1,16) “Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie . . . . Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar... Continue Reading →
PR Theological Journal: Prediking – verklarend en toepassend
Nuutste PRT Journal (April 2022): Prediking Behalwe vir die behulpsame artikels oor: a) goeie bybels-gereformeerde prediking (ook om die 'kwaadwillige etiket' opnuut te vernietig dat die PRCA glo die 'evangelie moet nie aan alle mense sonder onderskeid verkondig word met 'n oproep tot geloof en bekering nie [DL 2.1-8] ... maar net aan die uitverkorenes... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 37 – Die wederkoms: laaste oordeel en ewige lewe (2 Tim. 4:1-8)
LEER PREDIKING: NGB artikel 37 Die wederkoms: laaste oordeel en ewige lewe (2 Tim. 4:1-8) Lees: 2 Tim 3:12-4:18 NGB artikel 37: Die opstanding, laaste oordeel en ewige lewe Teksverse: “EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk:... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 36 – Die burgerlike owerheid (Romeine 13:1-7)
LEER PREDIKING: NGB artikel 36 - Die burgerlike owerheid (Romeine 13:1-7) Lees: Romeine 12:1,2,17-13:14 NGB artikel 36: Die burgerlike owerheid Teksverse: “LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, 2 sodat hy... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 35 – Die heilige nagmaal (1 Kor. 11:17-34)
LEER PREDIKING: NGB artikel 35 - Die heilige nagmaal (1 Kor. 11:17-34) Lees: 1 Kor. 1:1-2; 6:9-11; 11:17-34 NGB artikel 35: Die heilige nagmaal Teksverse: “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 33 – Die sakramente (Joh. 1:32-34)
LEER PREDIKING: NGB artikel 33 - Die sakramente Lees: Joh. 1:29-34; 20:26-32 NGB artikel 33: Die sakramente Teksverse: ““En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly. En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het... Continue Reading →