ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER (Deel 2) Lees: Titus 1:1-5 en 2 Tim. 2:19 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige... Continue Reading →
Twee preke van Dirk Postma (1818-1890): DIE FONDAMENT EN SEEL EN STAAN VAS (2 Tim. 2:19) & DIE HEERLIKHEID VAN SION (Ps. 87)
DIE FONDAMENT EN SEEL STAAN VAS (2 Tim. 2:19) & DIE HEERLIKHEID VAN SION (Ps. 87) Twee preke van Dirk Postma (1918-1990)* Preek 1: PREKE FONDAMENT EN SEËL STAAN VAS Sing: Psalm 118: 1; 87: 2, 3; 138: 4; 119: 53. Skriflesing: 2 Timoteus 2. Teksvers: 2 Timoteus 2:19 – "Ewenwel, - die fondament van... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 32 – Die orde en tug van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 32 - Die orde en tug van die kerk Lees: Matteus 15:1-20 NGB artikel 32: Die orde en tug van die kerk Teksverse: “Geveinsdes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer toe hy gesê het: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 31 – Die ampsdraers van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 31 - Die ampsdraers van die kerk Lees: 1 Tim. 1:15; 3:1,15; 5:17-25 NGB artikel 31: Die ampsdraers van die kerk Teksverse: “LAAT die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer. Want die Skrif sê: Jy mag ’n os wat graan... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 – Die Christusregering deur regeerders van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 Die Christusregering deur regeerders van die kerk Lees: Efesiërs 1:21-23; 4:11-16 NGB artikel 30: Die regeerders van die kerk Teksverse: “En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee ... En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 28 en 29 – Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke
LEERPREDIKING: NGB artikel 28 en 29 Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke Lees: Hand. 2:37-47; 20:17-31 NGB artikel 28 en 29: Ware en valse kerke Teksverse: “Want ek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van God te verkondig nie. Gee dan ag op julleself... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 27 – Die algemene Christelike kerk (deel 1 en 2)
LEERPREDIKING: NGB artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK DEEL 1 Lees: Matteus 16:13-23 en Johannes 17:9, 13-21 NGB artikel 27: Die Algemene Christelike Kerk Teksverse: “En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (MAtt. 16:18) Tema:... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 26 – Christus ons Voorspraak
LEERPREDIKING: NGB artikel 26 CHRISTUS ONS VOORSPRAAK Lees: Lukas 22:31-34 & Hebreërs 4:14-16 NGB artikel 26: Christus ons Voorspraak Teksverse: “Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk.” (Lukas 22:32) Tema: Christus ons Voorspraak (Preekopname: GK Carletonville, 2021-09-10, nota: let... Continue Reading →
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word ... en hoe wesentlik belangrik dit is vir ons enigste Troos in lewe en sterwe, en in gees en liggaam! Lees: Jesaja 7 en Matteus 1Tekste: “Daarom sal die Here self aan... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 24&25 – Ons heiligmaking in Christus volgens God se wet
LEERPREDIKING: NGB artikel 24&25 Ons heiligmaking, goeie werke & en die seremoniële wet in Christus vervul Lees: Matteus 5:13-20 & Filippense. 3:8-21 Teksverse: “ie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. Broeders, ek... Continue Reading →