Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25) Lees: Genesis 1:1-25 Preekopname (GK Carletonville, 2021-02-07, nota: let wel, die inhoud van die preek en teksnotas hier onder stem nie altyd ooreen nie, die notas is nie volledig nie, die audio preek is die volledige preek): GENESIS 1:1-25... Continue Reading →
Preek: Die prediking van God se magsryk gaan aan alle nasies en koninkryke, nie net oor individue en kerk nie (Jer. 1:10)
Die prediking van God se magsryk gerig aan alle nasies en koninkryke, nie net aan die individu en kerk nie (Jer. 1:10)* deur ds. HJ van der Walt Lees: Jeremia 1:1-10 en Psalm 24 Teks: Jer. 1:10, “Kyk, Ek stel jou vandag aan oor die nasies en oor die koninkryke om uit te ruk en om te... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees (Joh. 1:1-3; 14:16,17)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees Lees: Joh. 1:1-18 & 14:1-17 Tema: NGB artikel 10&11: Christus en die Heilige Gees is albei ook "ware, ewige God, die Almagtige, wat ons aanroep, aanbid en dien" Preekopname (GK Carletonville, 2021-01-24, nota: let wel, die inhoud van die preek en... Continue Reading →
Is die eredienste staatsdiens of Godsdiens? Twee preke en ‘n artikel oor publieke eredienste en covid-wetgewing
PREEK 1: LEWENSNOODSAAKLIKE WOORDVERKONDIGING (Deut. 8:3) deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) “En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 – Die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 Die Drie-enige God is die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6) Lees: Psalm 33:1-6 & Matteus 3;13-17 Teks: “Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.” (Ps. 33:6) Tema: NGB artikel 8&9: God is een Wese en Onderskeie... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 5&6 – Die gesag van die 66 boeke, die Heilige Skrif (1Thess. 2:13)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 5&6 Die gesag van die 66 boeke, die Heilige Skrif (1 Thess. 2:13) Lees: 1 Thess. 2:9-16 Teks: “Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar,... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 3&4 – Die Woord geopenbaar en bewaar (2 Petrus 1:16-21)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 3&4 Die Woord geopenbaar en bewaar (2 Petrus 1:16-21) Lees: 2 Tim. 3:14-17 & 2 Petrus 1:16-21 Teks: “...want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.” (2 Petrus 1:21) Tema: NGB artikel 3&4... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 2, deel 2 – Die middele waardeur ons God ken (Psalm 19)
Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 2 - Die middele waardeur ons God ken (Psalm 19) - Lees: Psalm 19 & Romeine 1:16-25 Teks: “Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. Die een dag stort vir die ander ’n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 2 – Die deugde van God is ons tot troos (Job 36:26)
Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 2 - Die deugde van God is ons tot troos (Job 36:26) - Lees: Job 36:22-33 & Jes. 40:27-31 Teks: ““Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik.” (Job 36:26) Tema: NGB artikel 1, deel 2 (tweede sin) - Ons moet die deugde... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 1 – Die enige God (Deut. 6:4 & Mark. 12:29)
Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 1 - Die enige God (Deut. 6:4 & Mark. 12:29) - Lees: Deut. 6:1-9 & Markus 12: 28-31 Teks: “Hoor, Israel, die Here onse God is ’n enige Here.” (Dt 6:4) & “En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ’n... Continue Reading →