Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 2b: Jesus en die Apostels se getuienis oor die Skrif)

  (Sien deel 1 vir die agtergrond van hierdie deel: Inleiding oor die Inspirasie van die Skrif) (Deel 2a: Die getuienis van die Skrif) INHOUD Inleiding 1.  Die getuienis van die Skrif. a.         II Timotheüs 3:15, 16. b.         II Petrus 1:21. c.         Die Ou Testament in die Nuwe. d.         Die Openbaring van die Nuwe Verbond.... Continue Reading →

Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ?

Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ? deur prof. GJC Jordaan (Lesing gehou op 11 September 2003, gelewer by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid.  Prof. Jorrie Jordaan is professor in Nuwe Testament by die Teologiese Skool, Potchefstroom. Hierdie lesing het verskyn in die Esra Verslag, Jg.11 nr.54, 2003) 1. Inleiding Die wonder en die problematiek van die... Continue Reading →

Die gesag van die Heilige Skrif

Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →

Skrifoordenking: God het gepraat (Hebr.1:1-4)

nota: ek was so bietjie op 'blogverlof' in September, en beplan om in die komende maande  saam met preke en nuwe artikels (DV), ook ouer artikels hier op my blog te plaas, vanuit die publikasies van die Esra Verslag tydskrif, uitgaande van die Esra Instituut (wat verskyn het tot en met 2007).  Die kanse is min dat... Continue Reading →

Bybelse foutloosheid

"This (inerrancy/foutloosheid) is not a mere "modern" position. As we have seen, it is the position of Scripture itself. Augustine in the fifth century declared, "None of these (scriptural) authors has erred in any respect of writing.' Infallibility is affirmed in the Westminster Confession of Faith, Chapter 1 and in the Belgic Confession, Article 7. ..... Continue Reading →

Onfeilbaarheid en foutloosheid

“What strikes one immediately upon reading such a statement is the low estimate of the Bible which it entails.  Whenever ‘science’ and the Bible are in conflict, it is always the Bible that, in one manner or another, must give way.  We are not told that ‘science’ should correct its answers in light of Scripture. ... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑