DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 5. Voorlesing van die Skrif Ek plaas hier, opeenvolgend in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Hierdie paar artikels van Totius het in die Kerkblad verskyn en kom uit die 1960 Dagbreek boekhandel uitgawe van... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 4. Votum en seënspreuk
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 4. Votum en seënspreuk Ek plaas hier, in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Hierdie paar artikels van Totius het in die Kerkblad verskyn en kom uit die 1960 Dagbreek boekhandel uitgawe van Totius se... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 2. Die sang (b) & 3. Die sang (c)
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 2. Die sang (b) & 3. Die sang (c) Ek plaas hier, in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Baie doen dit bloot uit gewoonte, en besef nie dat daar goeie redes is waarom ons... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 1. Die sang (a)
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS: 1. DIE SANG (a) Ek plaas hier, in 'n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Baie doen dit bloot uit gewoonte, en besef nie dat daar goeie redes is waarom ons sekere handelinge het in ons... Continue Reading →
Totius se Versamelde Werke aanlyn beskikbaar
Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards skryf o.a.: "Die Versamelde Werke van 1960, dus nie die uitgawe van Tafelberg nie. Dank aan br Willem Swanepoel van GK Wilropark en br Freek Kruger van GK Bet-el. Willem het die skandering gedoen en Freek het sy kosbare stel beskikbaar gestel. Dit was ‘n yslike groot... Continue Reading →
Die vyandige aanslag op die huisgesin
Die vyandige aanslag op die huisgesin "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms tegemoet." - Totius Hier is twee artikels om... Continue Reading →
Elkeen in ons eie taal (Hand.2:8) – Die eerste Afrikaanse Bybel (1933)
Vandag, presies 80 jaar gelede is die eerste volledige Bybel in Afrikaans amptelik in gebruik geneem met feesgeleenthede in Bloemfontein. U kan meer oor die agtergrond en geskiedenis van die Bybel in Afrikaans hier lees: Die Bybel in Afrikaans In nagedagtenis van hierdie gebeurtenis, plaas ek vandag die volgende artikel, deur Totius (een van die... Continue Reading →
Die Pous, Arminianisme en vir Wie het Christus gesterwe ?
In aansluiting by die vorige inskrywing (Die NG Kerk, Rome en die Wêreldkerk gedagte) sien die nuutste uitsprake van die Pous hier:Pope Francis says atheists can do good and go to heaven too!Die nuwe Pous het gesê:"Francis explained himself, "The Lord created us in His image and likeness, and we are the image of the Lord,... Continue Reading →
Die BSAV proefvertaling: 1 Timoteus
Die BSAV (Bybelgenootskap in SA - vertaling), is my afkorting wat ek gebruik vir die Bybelgenootskap se nuwe vertalingsprojek, in die verlede genoem die 2016 vertaling, en, deur die GKSA so 'n lang naam gegee dat ek dit al heeltemal vergeet het. Hier is al die inligting beskikbaar oor die komende BSA vertaling: http://www.nuwekerkbybel.co.za/ (al... Continue Reading →
Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16
Die Pro Regno internet tydskrif het vanaf April 2009 tot Oktober 2010 verskyn in 16 uitgawes. Van daardie artikels is weer as afsonderlike artikels hier op die Pro Regno blog geplaas, maar die meeste is nog in die oorspronklike tydskrif uitgawes te vinde. Hier onder is skakels na die volledige uitgawes. Vanaf November 2010 verskyn die internet... Continue Reading →