Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? – Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32)

Leerprediking: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13 Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32) Lees: Romeine 8:18-39 Teksverse: “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25) Lees: Genesis 1:1-25 Preekopname (GK Carletonville, 2021-02-07, nota: let wel, die inhoud van die preek en teksnotas hier onder stem nie altyd ooreen nie, die notas is nie volledig nie, die audio preek is die volledige preek): GENESIS 1:1-25... Continue Reading →

aBrakel oor die bediening van die Genadeverbond, die Sinaitiese verbond se verhouding tot die Genadeverbond en die vierde gebod

aBrakel oor die bediening van die Genadeverbond, De bediening van het Genadeverbond tot de voleinding der wereld deur Wilhelmus aBrakel [Bron: met erkenning oorgeneem uit, Halleluja of lof des Heeren over het genadeverbond. Sommige opskrifte is bygevoeg] Van Christus tot de voleinding van der wereld Nu we de bediening van het Genadeverbond van Adam tot Abraham... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE TE KOOP: FEBRUARIE 2021

TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees (Joh. 1:1-3; 14:16,17)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees Lees: Joh. 1:1-18 & 14:1-17 Tema: NGB artikel 10&11: Christus en die Heilige Gees is albei ook "ware, ewige God, die Almagtige, wat ons aanroep, aanbid en dien" Preekopname (GK Carletonville, 2021-01-24, nota: let wel, die inhoud van die preek en... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑