Kerkgeskiedenis kamp: 5 – 7 Februarie 2016

KERKGESKIEDENIS KAMP

5 – 7 FEBRUARIE AD 2016

Die Gereformeerde Kerke Carletonville en Bet-el bied saam ‘n gesinskamp aan met die tema ‘Kerkgeskiedenis’.

Dit vind plaas by die Elandsfontein Kampterrein, net ‘n paar kilometers buite Fochville.

Ons beplan om as deel van die program (die Vrydag of Saterdag) ‘n besoek in Potchefstroom af te lê waar ons die PUK museum asook die Totius kerkmuseum saam gaan besoek deur die oggend.

Daar sal ook verder ‘n paar lesings/besprekings wees oor die belangrikheid van geskiedenis, en dan gaan ons ook lekker saam kuier, swem en geniet.

Die kamp sluit die Sondagoggend af met die erediens 09h00 by die GK Carletonville.

Verdere inligting sal aan belangstellendes deurgegee word, maar maak solank die datum vas !  Laat weet asb so gou as moontlik as u belangstel.

Kontak die volgende persone vir verdere navrae:

GK Carletonville: Slabbert Le Cornu 082 770 2669 of proregno@gmail.com

GK Bet-el: Joseph Oosthuizen 074 338 5002 of jeoosthuizen@googlemail.com

One thought on “Kerkgeskiedenis kamp: 5 – 7 Februarie 2016

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: