Onder die opskrif, 'Reuse-ja vir Belhar' word daar in die Beeld van 14 Oktober 2011 berig dat die NGK se algemene sinode met 'n 'oorweldigende meerderheid' die Belhar belydenis aanvaar het, teenoor die 'enkele blou spatseltjies' wat daarteen gestem het (die 'blou spatseltjies' is die kaartjies/stemme teen die aanvaarding van die Belhar belydenis, terwyl die... Continue Reading →
VCHO Konferensie: Teïstiese Evolusie
VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee – Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →
Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →
Gedenk julle voorgangers reeks: nommer 1-4
Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Die 'Gedenk julle voorgangers' - reeks (Hebr.13:7), se doel is om preke, artikels, lesings van die verlede te plaas wat ons oproep om vas te bly staan in die geloof wat aan ons... Continue Reading →
Slaan jy jou vrou nog ? – van VIDA tot homoseksuele predikante
Ek het onlangs die volgende artikel van dr. A.L. Rheeder gelees, wat reeds in 2009 geskryf is: Die implikasie van die GKSA se 2009-sinodebesluit rakende die vrou in die regeeramp Voordat iemand nou weer op die 'volg die Matt.18 kerklike weg' waentjie wil spring, lees eers hierdie bloginskrywing: Die Matteus 18 weg en die negende gebod... Continue Reading →
Oor die verkiesing
Ek moet seker iets skryf oor die verkiesing wat môre/vandag plaasvind. Aangesien almal mos nou 'geregtig' is op 'n mening, hier is myne (jy moet elke stap slaag om aan te gaan na die volgende stap): Stap 1: Voor jy gaan stem, kyk watter party erken en bely Jesus Christus as enigste Koning en Verlosser en... Continue Reading →
Angus Buchan en VIDA
Die wêreld begin al meer (vyandig) kennis neem van die bediening van Angus Buchan. Vanoggend op RSG (Radio sonder Grense) is daar tussen 08h00-09h00 'n onderhoud met hom gevoer, op die geselsprogram 'Praat Saam'. Die RSG aanbiedster het haar bes probeer doen, met die hulp van enkele paar inbellers, om Buchan se bediening in 'n... Continue Reading →
Die einde van die wêreld ?
Dit is niks nuuts nie, dit gebeur deur al die eeue, dat daar 'profete' opstaan en meen dat hul nou presies vir ons kan sê wanneer Christus se wederkoms is. Hier is 'n boek wat die geskiedenis van eindtyd histeria beskryf tot en met die einde van die jaar 2000: The Last Days Are Here Again:... Continue Reading →
Die ware Jakob … Arminius
Dit is goed om oorspronklike bronne te lees, ook van jou teologiese teenstanders, om so te sê 'uit die perd se bek' te hoor waarmee jy nie saamstem nie. 'n Mens moet poog om eers te verstaan wat jy nie mee saamstem nie, voordat jy voortgaan om dit te weerlê. Ja, dit is natuurlik makliker gesê... Continue Reading →
Van die ‘Weakest Link’ na die ‘Missing Link’
"Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood." - Salomo "Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien... Continue Reading →