Preek: Openbaring 14:6-13 Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God Lees: Openbaring 14:1-13 Teksfokus: "En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. ... Continue Reading →
Preek: Deut. 29:29 – Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020
Preek: Deut. 29:29 Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020 Teks: "Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet." (Deut. 29:29)... Continue Reading →
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls)
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls) Lees: Psalm 130 en 1 Kor. 1:21-31. Teksvers: 7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; 8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede. - Psalm 130 Preekopname (GK Carletonville, 2019-10-27),... Continue Reading →
WOORDOORDENKING (Matt. 24:12, 13): Wetteloosheid en gevriesde liefde
WOORD OORDENKING WETTELOOSHEID EN GEVRIESDE LIEFDE deur prof. V.E. d’Assonville (snr.) (Nota: ‘n Aanhaling uit ‘n preek oor Matteus 24:12, 13, wat in vandag se tye nog net so aktueel is) 'En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.'... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Die Genade van Skaamte
DIE GENADE VAN SKAAMTE Sien die baie belangrike boekresensie hier onder (The Grace of Shame: 7 Ways the Church Has Failed to Love Homosexuals), wat ek aan u bekendstel om te lees, want dit raak die wese van die Evangelie, nl. dat Christus gekom het om mense te red wat hul skaam oor hul sonde... Continue Reading →
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! ( (6 April 1652 – 6 April 2019)
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! (6 April 1652 - 6 April 2019) Lees: Ps. 117 en Matteus 28:16-20 Teksverse: "Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is... Continue Reading →
Troospreek: Christus troos ons met sy besoek, sodat ons mekaar sal besoek met die troos van die Evangelie (Joh. 1:14)
Troospreek: Christus troos ons met sy besoek, sodat ons mekaar sal besoek met die troos van die Evangelie (Joh. 1:14) ('n Preek opgedra aan my vader en familie, met die afsterwe van my moeder op 27 Maart 2019, asook 'n geliefde lidmaat van my gemeente, Fred Carr, wat oorlede is op 30 Maart 2019). Lees:... Continue Reading →
Preek: Ons gee nie moed op nie! (2 Kor. 4:1-6)
Preek: Ons gee nie moed op nie! (2 Kor. 4:1-6) Lees: 2 Kor 4:1-6 Teks: 2 Kor 4:1, "Aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. Psalms: 146:1,2; 146:3,4; 103:6,7; 103:8,9; 138:1,4 Video-opname: 2 Kor. 4:1-6 - Ons gee nie moed op nie https://youtu.be/QEUb1g9SfV4 Broeders en susters,... Continue Reading →
Twee nuwejaarsboodskappe vir die jaar 2019
TWEE NUWEJAARSBOODSKAPPE VIR DIE JAAR 2019 "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." - Hebr. 13:8 Inleiding Sien hier onder twee boodskappe vir die nuwejaar. Die eerste een is 'n preek, wat ons - ook ons wat voel ons het 'genoeg van hierdie land' - leer om in die nuwejaar, soos... Continue Reading →
Preek: Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug ‘n eensnydende of tweesnydende swaard? (2 Sam. 7:14,15)
Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug 'n eensnydende of tweesnydende swaard? Lees: 2 Samuel 7:1-19 & 2 Korinthiërs 2:14-17 Teksverse: "14 Ek sal vir hom ‘n vader wees, en hy sal vir My ‘n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met ‘n menslike roede en met slae van mensekinders. 15 Maar... Continue Reading →