Leerprediking: NGB artikels 14 & 15: Die skepping van die mens; die sondeval, erfsonde en die gevolge daarvan(Gen. 1:26-31 & Ps. 51:3-7)

Leerprediking: NGB artikels 14 & 15 Die skepping van die mens, sondeval, erfsonde en die gevolge daarvan PREEK 1: Genesis 1-3 (NGB artikel 14) Lees: Genesis 1-3 Teksverse: Gen. 1:26-31; 2:18-3:6 Tema: Die skepping van die mens, die sondeval en die gevolge daarvan (die belangrikheid van ons mensbeskouing) Preekopname (GK Carletonville, 2021-03-14, nota: let wel,... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? – Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32)

Leerprediking: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13 Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32) Lees: Romeine 8:18-39 Teksverse: “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: “DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.” (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑