Ek het onlangs 'n skrywe ontvang van 'n mede-lidmaat wat deel is van die GKSA kerkverband, wat vir my statistieke aangestuur het oor die krimpende lidmaatgetalle in die GKSA en NGK, asook die min teologiese studente wat beskikbaar is. Hy deel ook sy besorgdheid oor die dooplidmate wat verminder, maar ten einde lê die groot rede vir die skrywer in die afname van... Continue Reading →
Die Belhar belydenis en die hereniging van die susterskerke
En hier begin die politieke planne wat lei tot kerklike planne, in vandag se koerant (kursief bygevoeg): "Dit moet die bede van elke opregte Christen wees dat die ander sinodes en kerkrade dieselfde weg inslaan. Die Belhar-besluit is duidelik nie oral in die NGK gewild nie, maar dis die beginselvaste een. Die belydenis het reeds wyd... Continue Reading →
Die Belhar belydenis, Openbaring 2 en 3 en ‘n ope oproep aan mede leraars en ouderlinge in alle kerkverbande om profeties te getuig
In my vorige bloginskrywing het ek vermeld van die proses wat aan die gang is om die Belharbelydenis in die NG kerk as belydenisskrif te aanvaar. In vandag se koerant word die volgende vermeld: Kerklui opgewonde oor Belhar-besluit Daar word berig in die artikel: "Dr. Allan Boesak, destydse moderator van die NG Sendingkerk toe dié... Continue Reading →
Die Belhar belydenis
In vanoggend se Beeld, onder die opskrif Kaapse sinode aanvaar Belhar, word berig dat die NG kerk se Wes- en Suid-Kaapland sinode die Belhar belydenis aanvaar het en nou 'n versoek gaan rig aan die algemene sinode, wat in Oktober vergader, om dieselfde te doen. Vir die wat nog nie die Belhar belydenis gelees het nie,... Continue Reading →
Die Matteus 18 weg en die negende gebod
Matt. 18:15-17 15 En as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin; 16 maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord... Continue Reading →
Feministiese invloede by die Vrygemaaktes
"Een artikel in het Nederlands Dagblad van 21 maart jl. gaf een verslag van een bezinningsdag op 19 maart. Op initiatief van de vrijgemaakte deputaten werd daar een drietal lezingen gehouden over 'Man/vrouw in de kerk'. Prof. Eric de Boer wees er op dat de vrouwelijke voorlezer al stilzwijgend is aanvaard en de lezing... Continue Reading →
Die dood van ‘n denominasie
"When a church forfeits its doctrinal convictions and then embraces ambiguity and tolerates heresy, it undermines its own credibility and embraces its own destruction. Hamilton is surely right about one thing. It is true that the Church of England’s disastrous controversies over gender and sexuality are not the causes of the church’s decline. They are... Continue Reading →
Osama bin Laden dood
Sien die storie hier: http://news.yahoo.com/video/world-15749633/president-obama-confirms-osama-bin-laden-s-death-25084937;_ylt=AvRNB53FAHguSEXfckjRB8Cz174F;_ylu=X3oDMTE3cDl0M3AwBHBvcwMzBHNlYwNtb3N0LXBvcHVsYXIEc2xrA3ByZXNpZGVudG9iYQ http://www.huffingtonpost.com/2011/05/02/osama-bin-laden-dead-last-moments_n_856467.html En 'n beoordeling van die saak hier: http://www.albertmohler.com/2011/05/02/the-trial-that-still-must-come-the-death-of-osama-bin-ladin-and-the-limits-of-human-justice/ Hier is my subjektiewe vrae oor die saak, ek hoor graag julle menings: 1. sal die regte bin Laden opstaan, wie het hom geskep of help skep ? 2. hoekom al die geheimsinnigheid oor hom en hoekom... Continue Reading →
Die saligverklaring van JP II
"Die saligverklaring is die voorlaaste stap in die Katolieke proses om iemand tot heilige te verklaar", volgens die Beeld van 2 Mei 2011. Sien die volledige storie hier. Hier is 'n deeglike kritiek van die hele aangeleentheid: John Paul II - Blessed in the sight of God ? Hierna volg my eie opmerkings: In die Christelike geloof... Continue Reading →
Angus Buchan op (gereformeerde) steroids
So paar skrywes terug het ek hier geskryf oor Angus Buchan, en veral hierdie aspek van sy boodskap beklemtoon, naamlik dat die gesin herstel moet word, beginnende by mans wat weer liefdevolle diensbare leiding in die gesin verskaf. Onlangs het ek na twee boodskappe oor die soortgelyke onderwerp geluister, wat ek by u elkeen wil... Continue Reading →