Matt. 18:15-17 15 En as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin; 16 maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord kan vasstaan. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit aan die gemeente; en as hy na die gemeente ook nie luister nie, laat hom vir jou wees soos die heiden en die tollenaar.
Artikel 72 van die Dordtse Kerkorde wys daarop dat heimlike sake wat nie in die openbaar aanstoot gee nie, die weg van Matteus 18 moet volg.
Tog hoor ‘n mens nog baiemaal:
“Pasop, jy oortree die negende gebod, jy moes die Matteus 18 weg gevolg het …”, wanneer jy iemand wat ‘n publieke artikel oor ‘n openbare saak aanspreek teregwys of vermaan.
Sien die volgende artikel van ‘n wêreldbekende NT verklaarder oor die gebruik en misbruik van Matteus 18 in kerklike debatte:
Hier is verdere bespreking van die artikel.