Osama bin Laden dood

Osama bin Laden portrait.jpg
 
Sien die storie hier:
 
 
En ‘n beoordeling van die saak hier:
 
Hier is my subjektiewe vrae oor die saak, ek hoor graag julle menings: 
 
1. sal die regte bin Laden opstaan, wie het hom geskep of help skep ?
 
2. hoekom al die geheimsinnigheid oor hom en hoekom kon die CIA nou eers hom skielik uithaal  ?
 
3. gaan daar ‘n Moslem militante ‘back lash’ wees, of is dit juis om die VSA ‘back lash’ op die ‘back lash’ voor te berei ?
 
4. “Mr Obama said the world was a better and safer place because of bin Laden’s death. “Justice has been done,” he told the nation on Sunday night”
 
5. Maar, wat is geregtigheid, en vir watter sake geld geregtigheid  ?
 
Wat maak bin Laden nou soveel gevaarliker as (bv) elke president en kabinet wat aborsie-moordenaars, verkragters, en homoseksueles wat VIGS versprei, beskerm deur sogenaamde ‘menseregte’ ?
 
bin Laden het sy 1000e vermoor, maar die laaste 40 jaar se  VSA presidente/ VSA senate het (deur hul beskerming/toelating en wetgewing) hul miljoene vermoor, massaslagting en ‘oorlog’ teen hul eie mense nogal ? 
 
Hoeveel moorde, verkragtings en misdaad is ook nie die gevolg van die hollywood drek wat die VSA versprei nie, in hul eie land en regoor die wêreld, het Osama enigsins naastenby soveel geestelike morele skade aangerig as die US of A ?
 
Natuurlik is die terroriste dade van bin Laden en enige ander terroriste van die verlede (ANC?) verkeerd en moet voor die gereg gebring word, maar het die sogenaamde ‘liberale Weste’ enige hoër morele grond om op te staan as die valse Moslem Midde-Ooste ?   
 
Luk.18:10-14 10 Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër (Weste?) en die ander ‘n tollenaar. 11 En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie — rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie. 12 Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry. 13 En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! 14 Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.

3 thoughts on “Osama bin Laden dood

Add yours

  1. Albert Mohler wrote:
    “But open patriotic celebration in the streets? That looks far more like revenge in the eyes of a watching world, and it looks far more like we are simply taking satisfaction in the death of an enemy. That kind of revenge just produces greater numbers of enemies.”

    George Orwell wrote:
    “On the sixth day of Hate Week, after the processions, the speeches, the
    shouting, the singing, the banners, the posters, the films…”
    “At every few moments the fury of the crowd boiled over and the
    voice of the speaker was drowned by a wild beast-like roaring that rose
    uncontrollably from thousands of throats. The most savage yells of all
    came from the schoolchildren…”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: