Die hantering van kerklike vergaderings se inligting en internet-gesprekke

Een van die 'presbyteries' van die PCA in die VSA het 'n dokument bekendgestel, wat handel oor internetgesprekke oor kerklike sake.  Dit kan hier gelees word: http://greenbaggins.wordpress.com/2011/01/21/siouxlands-presbyterys-report-on-the-internet-and-on-the-nature-of-presbytery-information/  Met erkenning aan bogenoemde bron, plaas ek 'n gedeelte daarvan hier wat ons almal hopelik sal help om ook deur ons internetgesprekke Christus se eer en die heil van sy... Continue Reading →

National Day of Repentance

NATIONAL DAY OF REPENTANCE -Tuesday, 1 February 2011 Do you want God to bless South Africa? Are your praying for Revival? Every year we lose more pre-born babies to abortion than the combined death toll of crime and car accidents. Since 1 February 1997, over one million babies have been killed in South Africa -... Continue Reading →

Een jaar oud

Die Pro Regno blog is vandag 'n volle een jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die eerste jaar.  Enige terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Die doel van die blog bly: om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons... Continue Reading →

Om met die gesonde leer te vermaan

Titus 1:9  9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê. In ‘n vorige skrywe het ek verwys na dr. GPL vander Linde[1] van die GKSA se broederlike vermaning en teregwysing... Continue Reading →

Ons mag nie vergeet of vrede maak nie

As ons ons geliefdes verbrand, kan ons nageslag seker nie veel beter behandeling verwag nie, daarom die aborsie-slagting.  In ons sondige onkunde (Ef.4:18) het ons gewetens al so verhard (veral deur die blootstelling aan die geweldadige en dekadente media), dat ons ‘gewoond’ word aan ons kultuur van moord en doodslag.  Ons tye maak vrede met onreg... Continue Reading →

KREMASIE (Liggaamverbranding)

'n Paar bronne om te raadpleeg oor die onderwerp: 1. Begrafnis of Liggaamverbranding, ds. H Hefer (inhoud: kremasie in die geskiedenis; argumente ten gunste van kremasie; 'nie-begrawe' en kremasie in die lig van die Skrif; begrafnis in die lig van die Skrif. Die boekie gee ook 'n deeglike bronnelys oor die onderwerp. Beskikbaar by die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑