"Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood." - Salomo "Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien... Continue Reading →
Gereformeerde Bijbelstichting
Ek het onlangs begin soek na 'n volledige Statenvertaling met kantaantekeninge, en het toe afgekom op die Gereformeerde Bijbelstichting (GBS). Die uitgee van die 'Nieuwe Vertaling' (1951) in Nederland het aanleiding gegee tot die ontstaan van die GBS, wat se twee-ërlei doel is: 1. Die 'behoud van de Bijbel in de Statenvertaling.' 2. Die verspreiding van Bybels... Continue Reading →
Debat oor ouderdom van die aarde in die PCA
Sien die volgende artikels aangaande die debat oor die ouderdom van die aarde in die PCA (Presbyterian Church in America): 1. PCA Geologists on the Antiquity of the Earth, Davis A. Young, et al http://www.modernreformation.org/default.php?page=articledisplay&var1=ArtRead&var2=1137&var3=issuedisplay&var4=IssRead&var5=112 2. Twee antwoorde op hierdie artikel: a. Long-age geology or Genesis? - A response to Campbell et al.’s compromising article in Modern Reformation Magazine,... Continue Reading →
Christus sonder kerk ?
Daar is al meer 'n weg beweeg van die belangrikheid van die 'institusionele konfessionele kerk' waar die Woord en sakramente bedien word, na 'n 'Churchless Christianity', 'n 'No creed but Christ' idee, waar dit net gaan oor my 'persoonlike verhouding' met die Here, nie meer oor prediking, sakramente, tugbediening, ens. nie. Dit is alles seker ook... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 2 Augustus 2010
1. Hymns, Heretics and History, Louis F. deBoer Inhoud: The historical record that the Old Testament Church, the Apostolic Church, and the early Christian church all sang the Psalms exclusive of any hymns of human composition. Who were the first hymnists in the post Apostolic Church? Why the Gnostics and the Arians introduced hymns into... Continue Reading →
Skoonheidswedstryde en skoolkeuses
In die koerant vandag (Beeld), is 'n artikel oor ouers wat 'gebelg' is oor die “growwe, onwelvoeglike seksvrae” wat aan hul kinders gestel was by 'n hoërskool, en seker tereg ook. Hier is die volledige storie: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wil-jy-inskroef-of-wil-jy-indraai-20100727 As 'n mens mooi lees, dan sien ons die kinders was "deelnemers aan die Mnr. en Mej. Rainbow-wedstryd" wat die skool aanbied, en... Continue Reading →
“You are Gods”
Psalm 82:6, Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste Was vandag vir 'n hospitaalbesoek na Randfontein. In die hoofpad kom ek toe op hierdie groot advertensiebord af, en moes dit net afneem: Ek weet nie wie die "i" is van die boodskap nie, maar ek glo nie die... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010
Die Kruistogte en die Moslems "Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6),... Continue Reading →
‘n Paar teologiese opvattings van Dirk Postma (1818-1890)
[Hierdie blog-artikel kan ook hier gelees word in PDF formaat: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/teologiese-opvattings-van-dirk-postma2.pdf%5D Inhoud: Inleiding 1. Die sin van die Skrif 2. Bybel en wetenskap 3. die skeppingsdae 4. die ouderdom van die aarde 5. die gebruik van die burgerlike wette vandag 6. Die rusdag 7. die Skrif oor die feesdae 8. Uitverkiesing en Verbond Inleiding Dirk Postma... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010
1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →