1. Onluste foto's Munisipale werkers het onlustig begin raak tydens hul optog by die Brandvlei-kruising (16 April) in Noordwes/Gauteng (20 km buite Krugersdorp, op die Moloto pad na Carletonville). Ek het 'n paar foto's geneem van die gevolg van hul 'vreedsame' optog, wat ek nie dink in die koerante verskyn het nie: Nee, die 'werkers'... Continue Reading →
SA se nuutste vonds geen oorgangskakel nie
Hieronder het ek dr. Hennie Mouton se skrywe geplaas oor die nuutste vonds by Maropeng se Malapa grotte, hier in Suid-Afrika. Sien ook die volgende artikels wat relevant is vir hierdie gesprekke aangaande 'skepping vs evolusie (beide ateïstiese en teïstiese evolusie)': 1. Theistic Evolution: A Hermeneutical Trojan Horse http://www.reformation21.org/blog/2010/04/theistic-evolution-a-hermeneutical-trojan-horse.php 2. Was Adam an historical person and... Continue Reading →
Pro Regno nr.14 – Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing
Pro Regno nr.14: Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/04/pr-nr-14-skrifkritiek-2010-04-14.pdf 'n Paar uittreksels: "Oor die algemeen is die Bybel, tot en met na die Reformasie, gesien as die “handboek” vir die hele lewe, vir beide verlossing (evangelietaak) en die daaglikse lewenstaak (kultuurtaak). Die doel van die deistiese skrifkritici was om, deur die betroubaarheid van... Continue Reading →
Evolusionisme op teologiese skole
'n OT professor in die VSA moes bedank by sy teologiese skool omdat hy glo gesê het: "If the data is overwhelmingly in favor of evolution, to deny that reality will make us a cult ... some odd group that is not really interacting with the world. And rightly so, because we are not using our gifts... Continue Reading →
The current racial tensions in the new SA
Nota: ek skryf hierdie bydrae in Engels, ter wille van oorsese gelowiges om die situasie in SA beter te kan verstaan. See the press release below by SAIRR, for a good summary of the political problems SA face, in current times: "Statement by the South African Institute of Race Relations on the ramifications of the killing... Continue Reading →
DIE NUWE PSALMOMDIGTING
In die HTS Teologiese Studies (Vol 60, No 3, 2004) het prof. HF van Rooy, professor in Ou Testament aan die Teologiese Skool, Potchefstroom, ‘n artikel gepubliseer onder die titel “Die nuwe Psalmomdigting: Die Messias weggelaat?”. Die artikel kan hier afgelaai word in PDF formaat: http://www.hts.org.za/index.php/HTS/article/view/600/0 As studente, moes ons in een van die OT... Continue Reading →
Kerkrade en Gemeentevergaderings
1. Die kerkraad, GPL van der Linde "Die mag wat aan die ampsdraers gegee is, kleef nie aan hulle persone nie maar wel aan die Woord wat hulle bedien. Daarom is daar gelykheid onder hulle en volg dit noodwendig dat hulle die gesag in die kerk alleen gesamentlik kan uit oefen. ... Dit is dan... Continue Reading →
Pro Regno nr.13 Die Kinderseën
PRO REGNO NR.13 - Die Kinderseën https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/08/pr-13-kinderseen.pdf Inhoud 1. Woordoordenking: Hy vermeerder én versorg (Ps.107:38) 2. Die Vrug van die Land, prof. WJ Snyman 3. Geboortebeperking, T. Oldenburger – ‘n Boekbespreking deur Totius “Die Kerk is ook moeder van die gelowiges daarin, dat in haar skoot kindertjies gebore word vir... Continue Reading →
Van Harry Potter na ‘Vampire Movies’ ?
Dit was seker net 'n kwessie van tyd dat die okkulte van Harry Potter nie meer opwindend genoeg sou wees nie. Volgende op die new age-okkultiese spyskaart is: Vampire Movies (Twilight sages, met Avatar kort op die hakke). Sien hier 'n paar artikels wat oor die Vampier-mania en ander new age en okkultiese temas gaan: 1. Vampire Movies: Occult... Continue Reading →
Is Adam ‘n historiese figuur ?
Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek. Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →