‘N OPEBRIEF AAN DIE REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD, PROF. AMIE VAN WYK EN ANDER WAT SKRYF EN OPTREE IN ONS KERKVERBAND ASOF DIE GKSA NIE VIR DEKADES LANK DIE VIDA SAAK AL BESTUDEER HET EN REEDS SKRIFTUURLIKE WESENTLIKE BINDENDE BESLUITE DAAROOR GENEEM HET NIE Die redakteur van die Die Kerkblad, ds. Cassie Aucamp, skryf in... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 2 JANUARIE 2024 BOEKELYS
PRO REGNO BOEKE: 2 Januarie 2024 Boekelys Pryse van links na regs: R70; R70; R1000 vir stel van 2 (nuut: R1600); R100; R70; R50; R50; R50 Pryse van links na regs: R650 vir stel van 2 (nuwe prys: R1000); R300; R300; R500; R150; R150; R70; R200; R100; R150 Pryse van links na regs: R200;... Continue Reading →
STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS
STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS [Die volledige artikel kan hier gelees word: Vryheid en Skrifkennis*] WAT IS EN WAAR MOET ONS WARE VRYHEID SOEK? “Vryheid moet gesoek word in die gehoorsaamheid aan die wil van God. Wie teen God kies, wie aan Sy ordinansieë ongehoorsaam is, vernietig die moontlikheid van vryheid.” Dit is HG Stoker... Continue Reading →
Nuwejaarsoordenking 2024: Nuwe en Ou Dinge, prof. WJ Snyman
Nuwejaarsoordenking 2024 Nuwe en Ou Dinge deur prof. Willie J. Snyman* Matt. 13:44-52 — "Toe sê Hy vir hulle: Daarom is elke skrifgeleerde wat 'n leerling geword het in die koninkryk van die hemele, soos 'n huisheer wat uit sy skat nuwe en ou dinge te voorskyn bring". Die woorde van ons oordenking is in... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2024
WHATSAPP SKRIFOORDENKINGS VIR 2024? Hallo almal, ek gaan nie weer soos in 2023, ook in 2024 daaglikse oordenkings uitstuur vir belangstellendes nie. Daar is te min mense wat bereid is om donasies vir so 'n projek te gee (daar was net een suster wat getrou elke maand vir my 'n donasie gestuur het, baie baie dankie!),... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 3 FEBR. 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke,... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium “Inleiding: Volgens ‘n baie ou Joodse tradisie was Moses die skrywer. Dié tradisie moet egter ernstig betwyfel word." - 2020 Vertaling “Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my... Continue Reading →
GELOFTEDAG 2023 OORDENKING: TOTIUS – KEER TERUG HERE, OOK IN ONS TYE! (JES. 63:17)
GELOFTEDAG 2023 OORDENKING: KEER TERUG HERE, OOK IN ONS TYE deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Môre gedenk ons as gelowige Afrikaners weer die gebeure van Bloedrivier, die Here se groot dade ook in ons geskiedenis. Deel van die Gelofte wat afgelê is in 1838, is hierdie woorde:"... en dat ons 'n huis tot... Continue Reading →
DIE TEOLOGIESE VADER VAN DIE GELOFTE VAN 1838
DIE TEOLOGIESE VADER VAN DIE GELOFTE VAN 1838 Wilhelmus a'Brakel "Die Sinode verwerp die dwaling van hulle wat leer: Dit is nie enkel en alleen die welbehae van God wat die oorsaak is waarom Hy die evangelie eerder na die een as na die ander volk stuur nie. Dit gebeur omdat die een volk beter... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Die Koninkryk van God
BOEKBEKENDSTELLING Die Koninkryk van God HK Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei (b). Vernietig die werke van die duiwel, elke... Continue Reading →