DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 4: Die huisgesin onder Israel Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word]... Continue Reading →
Drie onmisbare bronne om die gereformeerde geloofsbelydenis te verstaan
Drie onmisbare bronne om die gereformeerde geloofsbelydenis te verstaan Dit wat ons as gereformeerde gelowiges en kerke glo volgens die Skrif, word verwoord, saamgevat, nagepraat in wat ons noem die Drie Formuliere van Enigheid, wat saam met die ekumeniese belydeniskrifte, die konfessionele basis is van ons gereformeerde kerke wat in lyn staan met die Dordtse... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval – ewolusionistiese konstruksies
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 2): Die huisgesin onder die volke na die sondeval - ewolusionistiese konstruksies Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy... Continue Reading →
TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22
TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22 Inleiding In al die aanslae van ons doodsvyande, die Satan, die wêreld en die oorblyfsels van die sonde (sien HK Sondag 52, v/a 127), kan gelowiges, gemeentes, predikers gou moed verloor, veral as ons ons oof afhaal van vir Wie en wat ons geskape en gered is: die... Continue Reading →
DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie
IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →
1 PETRUS 1 PREKE, deur ds. S. Le Cornu
1 PETRUS 1 PREKE - S. LE CORNU Preek 1: 1 Petrus 1:1,2 (2022-08-14) Aflaai: Pslc-1pe. 1.1,2 Preek 2: 1 Petrus 1:3-5 (2022-08-21) Aflaai: Pslc-1pe. 1.3-5 Preek 3: 1 Petrus 1:6-9 (2022-09-11) Aflaai: Pslc-1 pe. 1.6-9 Preek 4: 1 Petrus 1:10-12 (2022-10-02) Aflaai: Pslc-1pe. 1.10-12 Preek 5: 1 Petrus 1:13-16 (2022-10-16) Aflaai: Pslc-1pe. 1.13-16 Preek... Continue Reading →
Pursuing a Godly Marriage
PURSUING GODLY MARRIAGES, dr. Sinclair Ferguson "En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape ... en dit was baie goed. ... Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →
GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie
GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →
WIE HET DIE SABBAT TOT DIE SONDAG VERANDER?
Keiser Konstantyn of die Pous? Lees die antwoord in hierdie artikel: Wie het die Sabbat tot Sondag verander: Keiser Konstantyn of die Roomse Pous?, deur DM Canright (in Afrikaans vertaal deur ds. HCJ Flemming) Ek haal 'n gedeelte aan, met hier en daar 'n nota en beklemtonings bygevoeg): Die SONDAGWET van KONSTANTYN en die DOEL... Continue Reading →