TOTIUS: DIE WARE PATRIOT VOLGENS JESAJA 22 Inleiding In al die aanslae van ons doodsvyande, die Satan, die wêreld en die oorblyfsels van die sonde (sien HK Sondag 52, v/a 127), kan gelowiges, gemeentes, predikers gou moed verloor, veral as ons ons oof afhaal van vir Wie en wat ons geskape en gered is: die... Continue Reading →
DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie
IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →
1 PETRUS 1 PREKE, deur ds. S. Le Cornu
1 PETRUS 1 PREKE - S. LE CORNU Preek 1: 1 Petrus 1:1,2 (2022-08-14) Aflaai: Pslc-1pe. 1.1,2 Preek 2: 1 Petrus 1:3-5 (2022-08-21) Aflaai: Pslc-1pe. 1.3-5 Preek 3: 1 Petrus 1:6-9 (2022-09-11) Aflaai: Pslc-1 pe. 1.6-9 Preek 4: 1 Petrus 1:10-12 (2022-10-02) Aflaai: Pslc-1pe. 1.10-12 Preek 5: 1 Petrus 1:13-16 (2022-10-16) Aflaai: Pslc-1pe. 1.13-16 Preek... Continue Reading →
Pursuing a Godly Marriage
PURSUING GODLY MARRIAGES, dr. Sinclair Ferguson "En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape ... en dit was baie goed. ... Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →
GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie
GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →
WIE HET DIE SABBAT TOT DIE SONDAG VERANDER?
Keiser Konstantyn of die Pous? Lees die antwoord in hierdie artikel: Wie het die Sabbat tot Sondag verander: Keiser Konstantyn of die Roomse Pous?, deur DM Canright (in Afrikaans vertaal deur ds. HCJ Flemming) Ek haal 'n gedeelte aan, met hier en daar 'n nota en beklemtonings bygevoeg): Die SONDAGWET van KONSTANTYN en die DOEL... Continue Reading →
PREEK: PSALM 22
PSALM 22 PREKE PREEK 1 Lees: Psalm 22 Fokusverse: verse 1-22 Preekopname (GK Carletonville, 19 Februarie 2023): Aflaai: Psalm 22:1-22 preek Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ps. 22, saam met Jes. 53, is seker van die mees eksplisiete, duidelikste en omvattendste OT gedeeltes wat profeteer, heenwys na ons Here Jesus Christus, se sware lyding... Continue Reading →
DAT DIE GKSA WAARLIK EEN MAG WEES … IN DIE WAARHEID
DAT ONS IN DIE GKSA WAARLIK EEN MAG WEES IN DIE WAARHEID… WAAROOR ONS REEDS BESLUIT EN GEPRAAT HET IN TERME VAN DIE WESENTLIKE VIDA SAAK “Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid…. dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in... Continue Reading →
WAT WIL DIE (GEREFORMEERDE) APOLOGETIEK?, Prof. PW Buys
WAT WIL DIE (GEREFORMEERDE) APOLOGETIEK?* deur prof. dr. PW Buys “soos dit vir my reg is om dit van julle almal te dink, omdat ek julle in my hart dra, aangesien julle almal in my boeie sowel as in die verdediging (Grieks: apologia) en bevestiging van die evangelie my deelgenote in die genade is.” (Filp.... Continue Reading →