SKRIFOORDENKING: PSALM 2 Ons ‘maak’ nie Jesus Koning nie, Hy ‘is’ Koning, en daarom preek ons aan alle konings en regters: Kus die Seun, en sing Psalms, die HEER sal optaan tot die stryd... midde die stryd van ons eie tye!* deur Totius “Ek wil vertel van die besluit: Die Here het aan My gesê: U is... Continue Reading →
TOTIUS LESING (DEEL 1): 1. Inleiding en oorsig 2.1 Agtergrond, grootword en skooljare (1877-1896)
TOTIUS LESING: DEEL 1 1) Inleiding en oorsig 2.1) Agtergrond, grootword en skooljare (1877-1896): sy vader en moeder, sy taal, na Pretoria, SJ Du Toit en Paul Kruger, sy godsvresende ouma, Hugenote Gedenkskool, roeping! “Daarom hou ons vas aan die beginsel wat in die bloeitydperk van die Gereformeerde kerke neergelê is: in die huis van... Continue Reading →
PR Theological Journal: Prediking – verklarend en toepassend
Nuutste PRT Journal (April 2022): Prediking Behalwe vir die behulpsame artikels oor: a) goeie bybels-gereformeerde prediking (ook om die 'kwaadwillige etiket' opnuut te vernietig dat die PRCA glo die 'evangelie moet nie aan alle mense sonder onderskeid verkondig word met 'n oproep tot geloof en bekering nie [DL 2.1-8] ... maar net aan die uitverkorenes... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 26 September 2022
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, 26 September 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →
TOTIUS: “Ek glo ‘in’ God … én … ‘aan’ die Kerk”
TOTIUS: "Ek glo 'in' God ... én ... 'aan' die Kerk" "Deur die eeue, maar veral ook vandag, is daar die (tragiese) verskynsel van 'kerklose of gemeentelose Christene', wat vreemd is aan die Bybel en die gereformeerde geloof. Die "gee my net 11 van die 12 artikels" van die Apostoliese geloofsbelydenis, nie artikel 9 nie........ Continue Reading →
Waar is die kroos tot eer van die HERE in ons kerke?
WAAR IS DIE KROOS TOT EER VAN DIE HERE IN ONS KERKE? 1. Kyk na die verhouding belydende- en dooplidmate in 1909 in die GKSA, en dan vandag: GKSA 1909: 53 gemeentes, belydende lidmate: 15 187, dooplidmate: 16 488, totaal: 31 675 GKSA 2021: 382 gemeentes, belydende lidmate: 58 710, dooplidmate: 17 572, totaal: 76... Continue Reading →
Prof. Bouke Spoelstra oor die Koningskap van die verheerlikte Christus wat nie genoegsaam erken word nie
DIE KONINGSKAP VAN DIE VERHEERLIKTE CHRISTUS WORD NIE GENOEGSAAM ERKEN NIE* deur Prof. Bouke Spoelstra "En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies?" (Luk. 24:5) Prof. Spoelstra se artikel, Stol ons “kerklike” godsdiensbeoefening in die historiese... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 29 Augustus 2022
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, 29 Augustus 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →
GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE
Die Teologiese Studente Vereniging (TSV) bied aan: GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE Datum: Saterdag, 27 Augustus 2022 Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid Program: 07:30 vir 08:00: Registrasie: Koffie en tee word bedien 08:00 - 08:30: Verwelkoming 08:30 - 09:45: Calvyn: Dr. Victor E. d'Assonville 09:45 – 10:00: Koffie breek 10:00 - 11:15: Kohlbrugge: Dr. Attie... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908). Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings:... Continue Reading →