LEERPREDIKING: NGB artikel 19 Die twee nature van Christus (Joh. 20:27,28) Lees: Romeine 9:1-5 & Johannes 20:19-31 Teksverse: “Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig. En Thomas antwoord en sê vir... Continue Reading →
ONS VERLOSSING: DIE HEILSORDE
ONS VERLOSSING: DIE HEILSORDE Ek plaas hier 'n werk van prof. FJM Potgieter, oor die Heilsorde of Heilsweg, d.w.s. die weg waarlangs die Vader ons redding verorden en bepaal het, wat deur die Seun verwerf is (verlossing verwerf/volbring), en deur die Heilige Gees in die genadeverbond ons deel word (verlossing toegepas), sien Efesiërs 1:1-14. Ons... Continue Reading →
PRES. PAUL KRUGER OOR DIE STAAT WAT NIE EREDIENSTE MAG VERBIED NIE
PRESIDENT PAUL KRUGER (SE PROFETIESE WOORDE?) OOR DIE BYBELSE ONDERSKEID TUSSEN KERK EN STAAT WAT GEHANDHAAF MOET WORD, OOK VIR ONS TYE Prof. JA Du Plessis skryf as volg in sy artikel, "Kerk en Staat":* "Pres. SJP Kruger het in sy Presidensiële rede ter geleentheid van sy laaste inswering as president op 12 Mei 1898... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 18 – Die menswording van Christus (Matt. 1:18-25)
LEERPREDIKING: NGB artikel 18 Die menswording van Christus (Matt. 1:18-25) Lees: Matteus 1 & Lukas 1:26-38 Teksverse: “... wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees” (Matt. 1:20) Tema: NGB artikel 18 - die menswording van Christus Preekopname (GK Carletonville,... Continue Reading →
DIE YWER VIR U HUIS: Psalm 69:10; Joh. 2:17
“DIE YWER VIR U HUIS" Kort nabetragting op die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in S.A. (1859-1959) deur prof. dr. S. Du Toit (1905-1982) Inleiding - S. Le Cornu Die lesing van prof. Fanus, soos hy bekend was, is nog net so aktueel as 82 jaar gelede, mag alle gelowiges en gemeentes orals bemoedig en vermaan... Continue Reading →
PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021
PRO REGNO VERKOPE Boekelys: 16 Junie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende naweek in Pretoria, indien enige boeke daar afgelewer moet word. Pro Regno Boeke nuus – 16 Junie 2021 1. Sien hier vir vorige boeklyste, ONTHOU net asb, die nuwer of nuutste boekelyste se pryse moet gevolg word, dankie. 2. Al die boeklyste is... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 17: Die Verlosser deur God beloof (2 Kor. 1:20)
LEERPREDIKING: NGB artikel 17 Die Verlosser deur God beloof (2 Kor. 1:20) Lees: Romeine 9:6-8; 2 Korinthiërs 1:18-22 en Tit. 1:1-4 Teksverse: "Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.” (2 Kor. 1:20) Tema: God bly trou aan sy beloftes... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 JUNIE 2021 BOEKELYS 1) Sien hier die vorige boekelys van ander boeke wat nog in voorraad is. 2) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede: S. Le Cornu Absa tjek nr. 01095190673 Takkode: 632005 Verwysing: u voorletters en van Kontakbesonderhede Slabbert Le Cornu Selnr. 082 770 2669 E-pos: proregno@gmail.com Prosedure om... Continue Reading →
ALWEER DIE EINDTYE: ‘N BRON OM EERSTE TE LEES IN EINDTYD VRESE
ALWEER DIE EINDTYE: 'N BRON OM EERSTE TE LEES IN EINDTYD VRESE 'n Paar skote klap in die Midde-Ooste, en al wat 'n 'Eindtyd blokkiesraaisel en bible code profeet' is weer wakker geskud om ons te vertel die tyd is nou! Wel, die tyd is van altyd af nou vir ons, Christus regeer nou reeds,... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 16: Die ewige verkiesing van God (Ef. 1:4-6)
LEERPREDIKING: NGB artikel 16 Die ewige verkiesing van God (Efesiërs 1:4-6) Lees: Efesiërs 1:1-14; 2:1-10; 2 Tim. 1:8-11 Teksverse: Efesiërs 1:4-6, “... soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders... Continue Reading →