Die "Christusloosheid" van die Psalms in die "Direkte Vertaling" se "Inleiding op die Psalms" Lees: Lukas 24:13-53 (veral verse 25-27, 32,44-45) Ek verwys u hier onder na: 1) Die 'Inleiding" op die Psalms soos dit verskyn in die beplande nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (verskyn einde van die jaar, DV), wat genoem word die "Direkte Vertaling" (DV),... Continue Reading →
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? (Voorwoord, Inhoudsopgawe en Inleiding)
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? deur dr. Willie Marais (Voorwoord, Inhoudsopgawe en Inleiding) Nota: Ek plaas graag dr. Willie Marais se boek hier oor die kinderdoop, soos ek dit verwerk om hier geplaas te word, hoofstuk vir hoofstuk. Hier onder is die voorwoord, inhoudsopgawe en inleiding. Sien hier vir meer inligting oor dr. Willie... Continue Reading →
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28 "Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus." - Galasiërs 3:28 'n Week gelede het ek geskryf oor hoe Gal. 3:28 misbruik word vir... Continue Reading →
‘N GEREFORMEERDE KERKVERBAND BREEK SUSTERSKERK BANDE MET DIE GK(v) WEENS VIDA
'N GEREFORMEERDE KERKVERBAND BREEK SUSTERSKERK BANDE MET DIE GK(v) NEDERLAND WEENS VIDA Die Gererformeerde Kerken vrijgemaakt (GKV) van Nederland, se algemene sinode van 2017 (Meppel), het die besondere ampte oopgestel vir susters (VIDA). Ek het daaroor hier geskryf: Nog ‘n gereformeerde kerkverband buig voor die VIDA feministiese tydsgees: GK (Vrijgemaakt) VIDA artikels oor die ongereformeerde... Continue Reading →
RS CLARK, CALVIN AND THEONOMY
RS CLARK, CALVIN AND THEONOMY Does God's law still apply to current civil governments and societies, and in what detail? Or is 'natural law' enough for governments to rule today, they do not need God's revealed laws or bow before King Jesus Christ? What is and should be the relation between church and state, biblically... Continue Reading →
VIDA en Galasiërs 3:28
VIDA EN GALASIERS 3:28 "Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus." - Galasiërs 3:28 Hierdie teks is al deur baie, veral die laaste 30 jaar, ingespan om vroue in die... Continue Reading →
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie
Jesus en die kinders: Die Kinderevangelie deur prof. Bert Floor [Bron: Die Heilige Doop in die Nuwe Testament, Potchefstroom: PT Publikasies, 1983, bl. 113-121. Die boek is aanlyn hier beskikbaar.] Die Kinderevangelie Die Nuwe Testament leer ons dat alle mense onder die heerskappy van die sonde en die dood gebore word en dat slegs diegene... Continue Reading →
Preek: Deut. 29:29 – Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020
Preek: Deut. 29:29 Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020 Teks: "Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet." (Deut. 29:29)... Continue Reading →
Noue ontkoming by oom Paul op die Kerkplein
Noue ontkoming by oom Paul op die Kerkplein, en die lesse wat ons daaruit geleer het My vrou en ek het in Pretoria grootgeword, maar is sedert 2002 nie meer stadsjapies nie, maar dorpsjapies, ons woon tans in Carletonville. As deel van ons kuier in Desember by ons familie in Pretoria, besluit ons toe om... Continue Reading →
UIT DIE GESKIEDENIS: CKE OOR TWEE DOPPERS: Oud-prof. VE d’Assonville (snr.) en oud-pres. FW de Klerk
UIT DIE GESKIEDENIS: CKE OOR TWEE DOPPERS Oud-prof. VE d’Assonville (snr.) en oud-Pres. FW de Klerk “Wat baat dit ‘n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?” (Lukas 9:25) In die Christelike Kernensiklopedie (CKE) word as volg oor twee bekende dopper persoonlikhede geskryf, die een wat ‘n predikant... Continue Reading →