Wie diskrimineer teen LGBTQI+? ‘Ons’ of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou?

Wie diskrimineer teen LGBTQI+? 'Ons' of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou? Dr. Nadia Marais, skryf  in 'n artikel op die eKerkbode webblad, getiteld: Jesus diskrimineer nié, onder andere, as volg (beklemtonings bygevoeg): “Ons diskrimineer beide op grond van seksuele oriëntasie én op grond van gender wanneer ons selfdegeslagverhoudings verbied in die... Continue Reading →

Die dwaling van baptiste dat die Nuwe Verbond net met ‘volwasse gelowiges’ is (hulle wat ‘n belydenis van geloof kan aflê), en nie ook met kinders van gelowiges nie

Die dwaling van baptiste dat die Nuwe Verbond net met 'volwasse gelowiges' is (hulle wat 'n belydenis van geloof kan aflê), en nie ook met kinders van gelowiges nie  In die hernude stryd in verband met die kinderdoop byvoorbeeld, is die wyse waarop die Skrifgegewens gehanteer word van die allergrootste belang. Hier kan nie met... Continue Reading →

Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge in Afrikaans: Psalm 25

Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge  in Afrikaans: Psalm 25  Die RSB projek (Reformatoriese Studiebybel), in samewerking met GBS (Gereformeerde Bijbelstigting), om die Statenvertaling se kanttekeninge in Afrikaans te vertaal, vorder goed. Ongeveer 41% van die kanttekeninge is reeds vertaal, en die vertaalspan, mederwerkers en redaksie is fluks aan die werk met hierdie projek vir... Continue Reading →

Die Baptistiese verwerping van kinders as lidmate van die kerk: ‘n Paar opmerkings op John Piper se artikel oor besnydenis en doop

Die Baptistiese verwerping van kinders as lidmate van die kerk: 'n Paar opmerkings op John Piper se artikel oor besnydenis en doop Dr. John Piper se artikel oor besnydenis en doop kan hier gelees word: “How do circumcision and baptism correspond?” Hierdie artikel van Piper wys duidelik en mooi – na my mening – een van die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑