BID VIR DROOGTE IN DIE LAND?* Liewers sonder brood as sonder God deur Totius "Ons is dikwels so bekommerd as ons dink aan die toekoms van ons nageslag. Hoe sal hulle kan standhou as die tye al swaarder word? Maar laat ons dink aan die belofte van die Here. Laat ons dink aan die lewenservaring van die Psalmis:... Continue Reading →
Die HERE gee vir ons ‘n erfdeel & Die reg van verset van laer magistrate teen burgerlike owerhede
DIE HERE GEE VIR ONS 'N ERFDEEL & DIE REG VAN VERSET DEUR DIE LAER MAGISTRATE TEEN BURGERLIKE OWERHEDE Inleiding Gelowige gesinne en kerke moet opnuut biddend vra, wat vra die Here van ons, hoe ons moet optree teenoor die owerhede, spesifiek die burgerlike owerhede wat oor ons aangestel is, veral as hul al meer soos... Continue Reading →
‘N WAARSKUWING VIR ONS ALMAL, VERAL KONINGS, OWERSTES EN REGTERS
'N WAARSKUWING VIR ONS ALMAL, VERAL KONINGS, OWERSTES EN REGTERS* deur dr. SJ van der Walt PONTIUS PILATUS DEUR HOMSELF VEROORDEEL" — HK Vr. 38. "En vir die derde keer sê hy vir hulle; Watter kwaad het Hy dan gedoen? Ek het in Hom niks gevind wat die dood verdien nie. Ek sal Hom dan... Continue Reading →
Gaan pres. Ramaphosa weer lag vir die volgende oorgawe?
GAAN PRES. RAMAPHOSA WEER LAG VIR DIE VOLGENDE OORGAWE ? Ja, dit is wat jare gelede gebeur het toe die FW de Klerk bewind oorgegee het aan die ANC se meerderheidsregering (beklemtonings bygevoeg): "Frederik van Zyl Slabbert skryf in Duskant die geskiedenis dat Cyril Ramaphosa hom vertel het dat, toe Roelf Meyer namens die regering die... Continue Reading →
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859)
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859) Inleiding Ons het tydens 9-11 Februarie, ons gemeentekamp gehou, met bogenoemde titel as tema. Dit was 'n baie lekker geleentheid om saam te kuier, te leer en te speel, tot eer van die Here. Ons dank Hom vir sy voorsienigheid... Continue Reading →
Die (her)stiging van die GKSA: 10-12 Februarie 1859 – 2020
Die (her)stiging van die GKSA: 1859 - 2020 Die Psalms vs Gesange stryd se rol daarin 7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. 8 Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. 9 Moenie rondgeslinger... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Regverdiging en die gevolge daarvan, deur Friedrich de Wet
BOEKBEKENDSTELLING Regverdiging en die gevolge daarvan deur Friedrich de Wet* Inleiding Ek plaas graag Friedrich de Wet se nuwe boek hier, omdat dit so belangrike onderwerp is vir ons hele geloofslewe, van begin tot einde, vir ons regverdiging en heiligmaking, tot verheerliking. Soos die skrywer dit stel in die voorwoord: "Martin Luther het gesê dat... Continue Reading →
Die Verhouding van die Ou Testament en die Nuwe Testament
DIE VERHOUDING VAN DIE OU TESTAMENT EN DIE NUWE TESTAMENT deur prof L. Floor* Nota: ek het onlangs op hierdie artikel van prof. Floor afgekom en deel dit graag met die lesers. Die verhouding tussen OT - NT is nog altyd een van die grootste vraagstukke waarmee die kerk van Christus haar besig hou. Prof... Continue Reading →
De Schriftleer in de Leidse Synopsis (die Skrifleer van die Statenvertaling se kantaantekeninge)
De Schriftleer in de Leidse Synopsis deur Christiaan C. Bremmer Nota: Daar word tans gewerk aan 'n Reformatoriese Studiebybel (RSB), waarin die kantaantekeninge van die Statenvertaling in Afrikaans vertaal word. Ek plaas hier 'n artikel wat iets weergee van die onderliggende gereformeerde teologie, meer spesifiek die Skrifleer, van die Statenvertaling se kantaantekeninge. Die artikel word met... Continue Reading →
Preek: Verlossing deur min (1 Sam. 14:6)
PREEK: VERLOSSING DEUR MIN Lees: 1 Sam 13:1-7;16-14:23 Tema: Die HERE kan deur min werk. Teks: 1 Sam. 14:6 Kom, ons gaan oor na die wagpos van daardie onbesnedenes; miskien sal die HERE vir ons optree, want by die HERE is daar geen verhindering om deur baie of deur min te verlos nie. Psalms: 118:1,12;... Continue Reading →