PRCA sprekerstoer (1-4 Junie): GK Bet-el program

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie): GK Bet-el program Tydens die eerste week in Junie gaan prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons die volgende lesings aanbied by GK Bet-el (ek sal later die inligting deurgee van die lesings wat hul... Continue Reading →

Preek: Genesis 3:20 Die Kinderseën

Die kinderseën Plek en datum: GK Matlabas 2016-01-24 Lees: Gen 2:19-25; 3:14-20 Teksvers: "En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe." (Gen.3:20) Tema: Die kinderseën. Psalms:89:1,2; 89:3,4; 89:12,14; 102:8,9;128:1,2,3 Prediker: ds. Gustav Opperman Openingsgebed (getranskribeer na die erediens) Kom ons bid saam! Drie maal heilige God, Op... Continue Reading →

PRCA sprekerstoer: 1 tot 4 Junie 2016

PRCA sprekerstoer: 1 tot 4 Junie 2016 Tydens die eerste week in Junie gaan prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons die volgende lesings aanbied by verskillende plekke (sal later bekendgemaak word, ook die spesifieke... Continue Reading →

In die geskiedenis vandag: Stigtingsdag, 6 April 1652

Stigtingsdag, oftewel van Riebeeckdag, word deur gereformeerde Christene beskou as die volksplanting van die Afrikaner in Afrika.  Wat baie 'Afrikaners' egter vergeet het (partymaal doelbewus), is dat die 'wortel van ons volksplanting' en dus 'volksbestaan', die Calvinisme was. Die Calvinisme wat hier geplant is, was gefundeer in Statebybel met sy Verklarende Aantekeninge, die Psalmboek, die gereformeerde... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑