Prk Joh 6 (Dit is Ek!) GK Matlabas 2015 06 28 Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder... Continue Reading →
Preek: Jakobus 3:10-18 Ware godsdiens behels om my tong in toom te hou (deel 2)
WARE GODSDIENS BEHELS OM MY TONG IN TOOM TE HOU (deel 2) Lees: Johannes 15:1-5 en Jakobus 3:1-18 Teksgedeelte: Jakobus 3:10-18 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 3:10-18 (2015-07-19) (Deel een: Jakobus 3:1-10) Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Reine onbesmette ware godsdiens behels dat ek my tong... Continue Reading →
Skrifoordenking: Die Lam en die 144 000 (0p.14:1-5)
Skrifoordenking: Die Lam en die 144 000 (Op.14:1-15) deur ds. MJ Booyens Die Lam en die 144 000 Lees: Openb. 14:1-5 "En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderdvier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe." (Openb. 14:1) In... Continue Reading →
ROMEINE 1: VAN DIE VIDA PLAN NA DIE HIDA PLAN
VAN DIE VIDA PLAN NA DIE HIDA PLAN Die afgelope paar weke gons dit oor homoseksuele huwelike wat in die VSA goedgekeur is, en veral hier in SA waar NG teoloë (o.a proff. Nelus Niemandt en Adrio König) hoop en bid dat hul sinode in Oktober dieselfde pad as die wêreld sal volg, ongeag die waarskuwing... Continue Reading →
Preek: Jakobus 3:1-10 Ware godsdiens behels om my tong in toom te hou (deel 1)
WARE GODSDIENS BEHELS OM MY TONG IN TOOM TE HOU (deel 1) Lees: Jakobus 1:19-27 en 3:1-10 Teksgedeelte: Jakobus 3:1-10 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 3:1-10 (2015-06-28) "Moenie baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ‘n groter oordeel sal ondergaan. Want ons almal struikel dikwels. As... Continue Reading →
Preek: Rom.9:1-8 Die Here bly getrou aan sy verbondsbeloftes aan sy kinders
DIE HERE BLY GETROU Lees: Romeine 8:28-9:24; 11:1-7 Teksgedeelte: Romeine 9:1-8 Die preek kan hier geluister word: Die Here bly getrou (2015-06-21) 6 Maar ek sê dit nie asof die woord van God verval het nie; want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie. 7 Ook nie omdat hulle Abraham se nageslag is, is... Continue Reading →
Die Reg op die Kinderdoop (deel 5: Die Kinderdoop en die besprenkeling)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 5: Die Kinderdoop en die besprenkeling) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel 4: Die Kinderdoop en die Kerk)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 4: Die Kinderdoop en die Kerk) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel 3: Die kinderdoop en die besnydenis)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 3: Die kinderdoop en die besnydenis) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Adriaan (Josef) Le Cornu gebore, 8 Junie 2015
Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly! - Psalm 126:3 Ons dank aan ons hemelse Vader, wat in sy genade ons nog 'n verbondskindjie geskenk het. Adriaan Josef Le Cornu is gebore op 8 Junie 2015 om 06h30, en weeg in teen 'n allemintige 4000g ! Elkeen van ons vorige 7... Continue Reading →