GKSA sinode 2015: 8 Januarie 2015 (dag 3)

17h15: verskillende rapporte oor Bybelvertaling en ander sake gaan verder hanteer word vanaand. Ek gaan eers afteken, sal môre-oggend terug wees vir verslaggewing oor wat die sinode gaan besluit oor 7.3.2 16h10: Deur een sin noem die voorsitter dat 7.3.2 eers môre-oggend bespreek en oor besluit gaan word en dit word eenstemmig aanvaar .... Nou op... Continue Reading →

Boekbespreking: How to argue like Jesus

HOE OM SOOS JESUS TE ARGUMENTEER deur Bouwe van der Eems Oorwegend word die woord "retoriek" geassosieer met negatiewe dinge soos misleidende propaganda. Dinge waarmee Christene hulle nie graag wil assosieer nie. Christene behoort net te "getuig" en hulle nie te verdiep met tegnieke om die getuienis meer oortuigend te maak nie. Oorspronklik verwys tradisionele... Continue Reading →

Psalms 110 van die 2016-proefvertaling getoets

Die Priester-koning en sy priester-volk Psalm 110 oor die hemelvaart en wederkoms van Christus Herderlike brief aan die GKSA Deur Dr AH Bogaards Ek plaas met toestemming van die skrywer, dr. Attie Bogaards, die inhoudsopgawe en voorwoord van sy belangrike studie oor Psalm 110 hier op my blog. Sy volledige studie kan by sy blog... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑