Die verhouding tussen die 6de en 7de gebod

"The typically not understood principle is that if human life is sacred (6th commandment - slc), then the act that generates human life is sacred (7th commandment - slc). Conversely, if the act that generates life is treated as a thing that is recreational or casual in nature, then the biological end of that act... Continue Reading →

My gewete voor God

Ek plaas hier onder 'n paar artikels van ds. MJ Booyens wat hy geskryf het oor die gewete se rol en plek in die gelowige se lewe voor God se aangesig: - "Ek handel volgens my gewete ..." - Gewete self is nie my norm nie - Misverstand oor vryheid Sien ook die volgende bronne... Continue Reading →

Preke: 1. Gefokusde hoop (1 Petrus 1:13) 2. Wees heilig (1 Petrus 1:16)

Gustav Opperman fotografie Preek 1: 1 Petrus 1 Gefokusde Hoop (Hoop volkome)                                   Matlabas 2014 11 02 Lees 1 Pet 1:1-14. Tema: Gefokusde hoop Teks: (vers 13) Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. Psalms:145:1,2,4; 145:10,11,12; 73:9,10;... Continue Reading →

Boekresensie: Dethroning Jesus

Resensie van  "Dethroning Jesus: Exposing Popular Culture's Quest to unseat the Biblical Christ" deur Darrel Bock en Daniel Wallace (Uitgewer : Thomas Nelson; Publikasiedatum : 2007), deur Bouwe van der Eems Baie teologiese boeke artikels is geskryf wat dwaalleer afwys en die ware leer verdedig. Ondanks die baie skrywes is deformasie in die hoofstroom kerke die... Continue Reading →

Totius se Versamelde Werke aanlyn beskikbaar

Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards skryf o.a.: "Die Versamelde Werke van 1960, dus nie die uitgawe van Tafelberg nie. Dank aan br Willem Swanepoel van GK Wilropark en br Freek Kruger van GK Bet-el. Willem het die skandering gedoen en Freek het sy  kosbare stel beskikbaar gestel. Dit was ‘n yslike groot... Continue Reading →

Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?

Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑