Sola Scriptura Seminaar 2014

TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →

Roeping midde tye van swaarkry en stryd

Ongeag hoe moeilik en swaar dit mag gaan, die gelowige sal danksy God se genade in Christus deur die geloof aanhou lewe (Hab.2:4; Rom.1:16,17).  Sien hierdie opmerking van Totius, "Die woord roeping klink soos krygsmusiek in die ore van die Gere­formeerde belyer. Krygsmusiek dien om die stryder in ‘n opgewekte en strydlustige stemming te bring... Continue Reading →

Apartheid State stigma

APARTHEID STATE  by rev. Christo Heiberg [nota: die artikel word hier geplaas met die skrywer se toestemming. Bron: Christian Renewal] The other day a good friend referred in passing to modern Israel as an “apartheid state.” That piqued my curiosity. I have heard this before. Former president Jimmy Carter wrote a book called Palestine: Peace... Continue Reading →

Neem en Lees: 15 Julie 2014

1. Dr. Joe Pipa en GPTS in Suid-Afrika Laasjaar Maart was dr. Pipa se sprekerstoer hier in Suid-Afrika. Deur hierdie geleentheid waarin ons baie van dr. Pipa kon leer, is verskillende kontakte opgebou tussen GPTS en Suid-Afrika.  Een van hierdie kontakte het dit daartoe gelei dat dr. Pipa komende Augustus by John Wycliffe Theological College gaan klas... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑