Agtergrond van hierdie skrywe: Die Interliniêre Bybel: Grieks-Afrikaans NT – enkele opmerkings Ek het saam met Cobus Rossouw laasjaar 'n artikel geskryf om die besorgdheid aan te toon oor sekere vertalingskeuses in die komende nuwe 'Direkte Vertaling' wat die Bybelgenootskap beplan. Dit gaan spesifiek oor hierdie verse, ek gee eers die OAV en dan die BDV... Continue Reading →
Die lewe is kort … ook in 2013
Ons het as gesin gister op oujaarsdag saam goeie vriende en mede-geloofsgenote gekuier. Ons kon saam kuier en besin oor die lewe in die lig van Christus, ons kon saam speel (boeresport: die kinders, ek was maar lui!) en sing en vrolik wees, van Psalms tot lekker volksliedjies saamgesing, die nuwejaar in. (Trevor en Elsa Smith se... Continue Reading →
Twee Geloftepreke: 16 Desember 2012
1. Die Here vervang menslike leierskap met Goddelike leierskap deur ds. G Opperman (GK Matlabas) Lees Jes 3:1-12; 9:1-7 Teksverse: Jes 3:1a Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water. Jes 9:6 Want ‘n Kind... Continue Reading →
Semper reformanda kerkgeskiedenis: Kersfees – Bucer en Koelman
1. ‘n Stukkie heidendom in die kerk: die afskaffing van Kersfees te Straatsburg (1524), dr. W. van’t Spijker 2. Oor die feesdae: Jacobus Koelman, Marinus de Feijter 1. ‘n Stukkie heidendom in die kerk Die afskaffing van Kersfees te Straatsburg (1524) dr. W. van’t Spijker (Martin Bucer, 1491-1551) [Met erkenning geneem en vertaal uit die... Continue Reading →
Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria
GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →
Die Interliniêre Bybel: Grieks-Afrikaans NT – enkele opmerkings
CUM het onlangs die eerste Interliniêre Bybel: Grieks-Afrikaans NT (afkorting: IBGA) in Afrikaans uitgegee. Hier is 'n kort oorsig van die IBGA: "Die INTERLINIÊRE BYBEL (Grieks-Afrikaans), ontsluit die volledige Griekse teks van die Nuwe Testament vir Afrikaanse lesers in 'n unieke formaat. Elke bladsy van die INTERLINIÊRE BYBEL bestaan uit 'n middelblok, met die Direkte... Continue Reading →
Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 3: Leerstellige deel)
(Sien deel 1 vir die agtergrond van hierdie deel: Inleiding oor die Inspirasie van die Skrif) (Deel 2a: Die getuienis van die Skrif) (Deel 2b: Jesus en die Apostels se getuienis oor die Skrif) INHOUD VAN HELE RAPPORT OOR DIE INSPIRASIE VAN DIE SKRIF Inleiding 1. Die getuienis van die Skrif. a. II Timotheüs 3:15, 16.... Continue Reading →
Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 2b: Jesus en die Apostels se getuienis oor die Skrif)
(Sien deel 1 vir die agtergrond van hierdie deel: Inleiding oor die Inspirasie van die Skrif) (Deel 2a: Die getuienis van die Skrif) INHOUD Inleiding 1. Die getuienis van die Skrif. a. II Timotheüs 3:15, 16. b. II Petrus 1:21. c. Die Ou Testament in die Nuwe. d. Die Openbaring van die Nuwe Verbond.... Continue Reading →
PRTJ, November 2012 – Herman Bavinck
Die PRTJ van November 2012 is aanlyn hier beskikbaar: PRTJ November 2012 Die uitgawe fokus op Herman Bavinck, en veral sy Gereformeerde Dogmatiek. Drie belangrike temas word aangespreek: - Bavinck se lewe en teologie oor die algemeen - Bavinck se verbondsleer - Bavinck se siening van die algemene genade Dit wil vir my voorkom, dat... Continue Reading →
Labadisme, en die eenheid en heiligheid van die kerk
Labadisme, en die eenheid én heiligheid van die Kerk van Jesus Christus Die onderskeid tussen die soeke na die handhawing van die eenheid en tegelykertyd die heiligheid van die sigbare kerk, is baiemaal 'n fyn skeidslyn. Elke ware gelowige bely en soek albei, of behoort dit te bely en te soek. Met die belydenis van... Continue Reading →