Leerprediking: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13 Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32) Lees: Romeine 8:18-39 Teksverse: “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25) Lees: Genesis 1:1-25 Preekopname (GK Carletonville, 2021-02-07, nota: let wel, die inhoud van die preek en teksnotas hier onder stem nie altyd ooreen nie, die notas is nie volledig nie, die audio preek is die volledige preek): GENESIS 1:1-25... Continue Reading →
Preek: Die prediking van God se magsryk gaan aan alle nasies en koninkryke, nie net oor individue en kerk nie (Jer. 1:10)
Die prediking van God se magsryk gerig aan alle nasies en koninkryke, nie net aan die individu en kerk nie (Jer. 1:10)* deur ds. HJ van der Walt Lees: Jeremia 1:1-10 en Psalm 24 Teks: Jer. 1:10, “Kyk, Ek stel jou vandag aan oor die nasies en oor die koninkryke om uit te ruk en om te... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees (Joh. 1:1-3; 14:16,17)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees Lees: Joh. 1:1-18 & 14:1-17 Tema: NGB artikel 10&11: Christus en die Heilige Gees is albei ook "ware, ewige God, die Almagtige, wat ons aanroep, aanbid en dien" Preekopname (GK Carletonville, 2021-01-24, nota: let wel, die inhoud van die preek en... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 – Die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 8&9 Die Drie-enige God is die Fondament van ons Geloof (Ps. 33:6) Lees: Psalm 33:1-6 & Matteus 3;13-17 Teks: “Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.” (Ps. 33:6) Tema: NGB artikel 8&9: God is een Wese en Onderskeie... Continue Reading →
Skrifoordenking (Op. 18:20): Babilon is die afvallige kerk en christendom
Skrifoordenking (Op. 18:20) Babilon is die afvallige kerk en christendom deur ds. MJ Booyens Blydskap vir die Hemel en die Apostels en Profete Lees: Openb. 18:19-24 "Verbly jou oor haar, o hemel, en o heilige apostels en profete, omdat God julle oordeel aan haar voltrek het." (Openb. 18:20) ("Wee, wee jou, o groot stad Babilon,... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 2 – Die deugde van God is ons tot troos (Job 36:26)
Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 2 - Die deugde van God is ons tot troos (Job 36:26) - Lees: Job 36:22-33 & Jes. 40:27-31 Teks: ““Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik.” (Job 36:26) Tema: NGB artikel 1, deel 2 (tweede sin) - Ons moet die deugde... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 1 – Die enige God (Deut. 6:4 & Mark. 12:29)
Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 1 - Die enige God (Deut. 6:4 & Mark. 12:29) - Lees: Deut. 6:1-9 & Markus 12: 28-31 Teks: “Hoor, Israel, die Here onse God is ’n enige Here.” (Dt 6:4) & “En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ’n... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis – Inleiding (Psalm 9)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis - Inleiding (Psalm 9) Lees: Psalm 9 & Romeine 10:8-13 Teks: “Ek wil die Here loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.” (Ps 9:2) “Psalmsing tot eer van die Here wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.” (Ps 9:12) Tema: Inleiding op die NGB -... Continue Reading →
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27)
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27) deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Skriflesing: Josua 10:1-28, 42-43 Teksverse: “En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. En teen sonsondergang het Josua bevel gegee... Continue Reading →