ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER Lees: Titus 1:1-5 en 2:11-15 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige lewe wat God,... Continue Reading →
Preek: Hand.17:6-17 Koning Jesus bring ware verandering
KONING JESUS BRING WARE VERANDERING Skriflesing: Hand. 17:1-17 Preekteks: Hand. 17:6,7 6 Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en ‘n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die wêreld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, 7 en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen... Continue Reading →
Preek: Matteus 12:20 Ons Here Jesus sal nie ‘n geknakte riet verbreek nie
ONS HERE JESUS SAL NIE 'N GEKNAKTE RIET VERBREEK NIE ! Skriflesing: Jesaja 42:1-7 en Matteus 12:9-21 Preekteks: Matteus 12:20 ‘n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ‘n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. Preekopname (GK Carletonville, 2016-11-13): Aflaai: Matteus 12:20 (regs kliek en... Continue Reading →
Preek: Josua 10:1-15 Die Here wat ons verlos stry ook vir ons!
Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde... Continue Reading →
Preek: Josua 9 Die werklikheid van die sonde, én die groter werklikheid van die genade
SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees,... Continue Reading →
Preek: Josua 8:30-35 Is daar belangriker dinge as om grond en besittings te verower ?
IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan 'save as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In... Continue Reading →
Preek: Josua 8:1-29 Die Here tug ons sodat ons die weg van gehoorsaamheid sal leer
DIE HERE TUG ONS SODAT ONS DIE WEG VAN GEHOORSAAMHEID SAL LEER Skriflesing: Josua 8:1-29 en Hebreërs 5:6-10 Preekteks: Josua 8:1-29 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-10): Aflaai: Josua 8:1-29 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het in Ps.89:12,13 gesing dat die... Continue Reading →
Preek: Psalm 47 Alle volke moet die HERE prys
ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings... Continue Reading →
Preek: Josua 7 Deur een die dood vir almal, deur Een die lewe vir baie
DEUR EEN DIE DOOD VIR ALMAL DEUR DIé EEN DIE LEWE VIR BAIE Skriflesing: Josua 7 en Romeine 5:12-21 Preekteks: Josua 7 Preekopname (GK Carletonville, 2016-06-05): Aflaai: Josua 7 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die tema is: Deur een se... Continue Reading →
Preek: Josua 6 Die banvloek van die Here
DIE BANVLOEK VAN DIE HERE Skriflesing: Lev.18:24-30; Deut.18:9-14; Josua 6 Preekteks: Josua 6 Preekopname (GK Carletonville, 2016-05-22): Aflaai: Josua 6 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo) Geliefdes in Jesus Christus, Ons is oppad na die nagmaalstafel volgende week, DV. En alles wat die nagmaal beteken,... Continue Reading →