Preek: 1 Samuel 7:12 "Ebenhaésar - Tot hiertoe het die Here ons gehelp" Die hoeksteen van ons gemeente, Gereformeerde Kerk Carletonville, is gelê deur ons eerste predikant, ds. CMJ van Vuuren, op 7 Mei 1955. Die gemeente is gestig vandag, 16 Mei, presies 65 jaar gelede (16 Mei 1953). Mag ons Here Jesus ons genadig... Continue Reading →
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859)
GK Carletonville gemeentekamp, 9-11 Febr. 2018 (Tema: PJW Schutte, medestigter van die GKSA, 1859) Inleiding Ons het tydens 9-11 Februarie, ons gemeentekamp gehou, met bogenoemde titel as tema. Dit was 'n baie lekker geleentheid om saam te kuier, te leer en te speel, tot eer van die Here. Ons dank Hom vir sy voorsienigheid... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 1) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER Lees: Titus 1:1-5 en 2:11-15 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige lewe wat God,... Continue Reading →
Preek: Hand.17:6-17 Koning Jesus bring ware verandering
KONING JESUS BRING WARE VERANDERING Skriflesing: Hand. 17:1-17 Preekteks: Hand. 17:6,7 6 Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en ‘n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die wêreld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, 7 en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen... Continue Reading →
Preek: Matteus 12:20 Ons Here Jesus sal nie ‘n geknakte riet verbreek nie
ONS HERE JESUS SAL NIE 'N GEKNAKTE RIET VERBREEK NIE ! Skriflesing: Jesaja 42:1-7 en Matteus 12:9-21 Preekteks: Matteus 12:20 ‘n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ‘n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. Preekopname (GK Carletonville, 2016-11-13): Aflaai: Matteus 12:20 (regs kliek en... Continue Reading →
Preek: Josua 10:1-15 Die Here wat ons verlos stry ook vir ons!
Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde... Continue Reading →
Preek: Josua 9 Die werklikheid van die sonde, én die groter werklikheid van die genade
SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees,... Continue Reading →
Preek: Josua 8:30-35 Is daar belangriker dinge as om grond en besittings te verower ?
IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan 'save as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In... Continue Reading →
Preek: Josua 8:1-29 Die Here tug ons sodat ons die weg van gehoorsaamheid sal leer
DIE HERE TUG ONS SODAT ONS DIE WEG VAN GEHOORSAAMHEID SAL LEER Skriflesing: Josua 8:1-29 en Hebreërs 5:6-10 Preekteks: Josua 8:1-29 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-10): Aflaai: Josua 8:1-29 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons het in Ps.89:12,13 gesing dat die... Continue Reading →
Preek: Psalm 47 Alle volke moet die HERE prys
ALLE VOLKE MOET DIE HERE PRYS Skriflesing: Gen.12:1-3; Psalm 47; Gal.3:7-9 Preekteks: Psalm 47 Preekopname (GK Carletonville, 2016-07-17): Aflaai: Psalm 47 Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Psalmboek bestaan uit verskillende soorte Psalms,bv lofsange (bv. Ps.100), klaagliedere (bv. Ps.70), dankseggings... Continue Reading →