HOE LYK 'N LEWE VAN BEKERING NA CHRISTUS ? Lees: Hand.9:1-20 Preekopname (GK Carletonville, 2016-06-19): Aflaai: Hand.9:1-20 (regs kliek en dan 'save link as') Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ons wil vanoggend kyk na 7 kenmerke van bekering, soos dit tot openbaring kom, in die bekering van die apostel Paulus. Ons wil daarna kyk vir... Continue Reading →
Preek: Josua 5 Die leërowerste van die Here lei ons in die stryd en oorwinning
DIE LEEROWERSTE VAN DIE HERE LEI ONS IN DIE STRYD EN OORWINNING Skriflesing: Josua 5:1-6:5 en Efesiërs 6:10-20 Preekteks: Josua 5 ("13 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan ‘n man teenoor hom met ‘n ontblote swaard in sy hand; en Josua het na hom gegaan en... Continue Reading →
Preek: Josua 4 Moenie vergeet van die Here se wonderdade in Christus vir ons nie !
Moenie vergeet van die Here se wonderdade in Christus vir ons nie ! Skriflesing: Josua 4 en Johannes 20:26-31 Preekteks: Josua 4 (v.24, “Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.”) Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-24): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, “Ek het vergeet” “Jammer, ek het... Continue Reading →
Preek: Josua 3 Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei
Die deurtog deur die Jordaan wys op die Here van die hele aarde wat ons in Christus lei Skriflesing: Josua 3 en Hebreërs 9:1-15 Preekteks: Josua 3 (v.11, "Kyk, die verbondsark van die HERE van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.") Preekopname (GK Carletonville, 2016-04-10): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus,... Continue Reading →
Preek: Josua 2 Ragab se geloof getuig van die Here se oordeel én genade
Ragab se geloof getuig van die Here se oordeel én genade Skriflesing: Josua 2 en Jakobus 2:21-26 Preekteks: Josua 2 Preekopname (GK Bet-el, gaan na 2016-03-13): Josua 2 Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In die boek Josua, is die Here besig om sy beloftes aan die aartsvaders, Abraham, Isak en Jakob, te vervul. Die... Continue Reading →
Preek: Jesaja 35 – Jesus Christus maak alles nuut !
Skriflesing: Jesaja 35 Preekteks: Jesaja 35:4 "Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos." Hier is die preekopnames: 1 GK Carletonville, 2016-01-31: 2 GK Bet-el: Jesaja 35 (gaan na 2016-03-20) Preeknotas: Geliefdes in ons... Continue Reading →
Preek: Luk.13:1-5 Bekeer na Christus of gaan verlore
Bekeer na Christus of gaan verlore Skriflesing: Lukas 12:49-13:9 Preekteks: Lukas 13:1-5 Hier is die preekopname (GK Carletonville, 2016-01-10): Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Hoe beoordeel ons die tye waarin ons lewe? Wat doen ons as ons hoor, of berigte lees van: - die droogtes wat die ergste is in dekades ?... Continue Reading →
Preek: Joshua 1:10-18 My eenheid met die Here beteken eenheid met sy volk
My eenheid met die Here beteken eenheid met sy volk Skriflesing: Numeri 32; Josua 1:1-18; 1 Timoteus 3 Preekteks: Jos.1:10-18 Preeknotas: Geliefdes in Christus, Ons tema vir die prediking vandag is, My eenheid met die Here beteken eenheid met sy volk Ons geloof is wel baie intiem persoonlik maar nie individualisties nie. Kyk na... Continue Reading →
Preek: Josua 1:1-9 Die Here is altyd by ons, wees daarom sterk en vol moed
DIE HERE IS ALTYD BY ONS WEES DAAROM STERK EN VOL MOED Skriflesing: Deut.34 tot Jos.1:19; Hebr.4:8-11; 13:1-9 Preekteks: Jos.1:1-9 Preekdatum: 3 Januarie 2016 Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Wees sterk en vol moed in die jaar 2016 Wees sterk en vol moed midde die goeie stryd wat voorlê in die jaar... Continue Reading →
Preek: 2 Sam.16 Christus het die vloek in ons plek gedra
CHRISTUS HET DIE VLOEK IN ONS PLEK GEDRA Skriflesing: 2 Sam.16:5-14; Gal.3:10-14 Preekteks: "Miskien sal die HERE my ellende aansien en sal die HERE my goed vergelde vir die vloek wat my vandag tref." (2 Sam.16:12) Geliefde gemeente van ons Here Jesus Christus, Koning Dawid, die gesalfde van die Here, is op vlug. Sy seun... Continue Reading →