foto geneem deur Gustav Opperman Lees: Psalm 27 Begrafnispreek van Johannes Christiaan Theunissen GK Matlabas 2013 12 21 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Ps.27:10 Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem. (Agtergrond van die preek: Die moord op 'n boer van die Gereformeerde Kerk Matlabas, sien die berig... Continue Reading →
Woordoordenking: Joh.8:12 – Die Lig van die wêreld
Die Lig van die Wêreld ds. MJ Booyens Lees: Joh. 1:1-14 "Ek is die lig van die wêreld." (Joh. 8:12) [nota: In hierdie tyd waar ons opnuut gehoor het hoe 'n verlore wêreld hoop op politieke leiers om hul te red en lig te bring in hul verlore lewens, plaas ek graag hierdie Woordoordenking wat... Continue Reading →
Preek: Matt.5:5 Geen sagmoedigheid of nederigheid sonder Christus nie
Lees: Psalm 37; Jes. 52:13 – 53:12; 61; Mat 5:1-12 Teks: 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Tema: Buig voor die Here en die aarde is joune ... Ps. 146:1,3; 9:1,7; 19:6,7; 23:1,2; 72:1,2 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Die Bybel is... Continue Reading →
Preek: Hebr.13:7 – Vertrou nie op mensehelde, maar op Christus, die volmaakte Held
Lees. Hebreërs 11:1-12:2; 13:1-9 Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Preeknotas: Wat is 'n held ? Wat is ware heldedade ? Wie is die helde van ons dag waarna ons en ons kinders kan opkyk, en hul... Continue Reading →
Preek 3: Rom.14:5-9 Eenheid van die kerk en hantering van verskille
Lees: Romeine 14:1-9 Fokusgedeelte: v.5-9 Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes, wanneer vers 5 sê: “Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees” dan is dit die derde opdrag in vers 1-12. Die eerste twee kry ons in vers 3: “Hy wat eet, moet hom wat nie eet (nie), nie verag nie... Continue Reading →
Skrifoordenking: Geen toevlug buite Christus (Joh.6:68)
Lees: Job 28:20-28 "Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie? En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe." - Joh.6:68 Dit is goed dat die Evangelie ons nie alleen voor Jesus se vraag stel nie, maar ook voor... Continue Reading →
Preek: Ware verootmoediging – Jer.7:1-15
Lees Jeremia 7:1-15 Prediker: Ds Gustav Oppperman (GK Matlabas) Teks 7:3 So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek. Tema: Verootmoediging voor verootmoediging Sing Pss 97:1,6,7; 51:1,4; 86:3,6; 51:5,8 Geliefdes, Van die Afrikaanse kerke het vir... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: “maar God het laat groei” (1 Kor.3 en die Omkeerstrategie)
Lees: 1 Korinthiërs 3 Tema: Pasop hoe jy bou ! "Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei. So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei." (v.6,7) Hoofpunte: 1. Hoe ons nie moet bou nie, v.1-8 (in die vlees) 2. Hoe ons wel... Continue Reading →
31 Oktober 1517 – 2013
Dit is vandag 496 gelede dat Maarten Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur van Wittenberg in Duitsland vasgespyker het, teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk. Die gebeure wat sou volg het gelei tot wat vandag genoem word, die Protestantse Kerkhervorming van die 16de eeu. Ek plaas hier 'n preek oor... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: 1 Kor.1:17-31 Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld
Lees: 1 Korinthiërs 1:17-31 Tema: Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld (preek tydens die doop-geleentheid van my dogter, Christien Lidia Le Cornu, 19 Augustus AD 2012, te GK Carletonville) Die teks van die preek: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Is dit wys, is dit ‘n wyse besluit om vandag nog ons en... Continue Reading →